Nama-Nama Guest Rooms
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chris-Johan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 10 maande
Opsomming van Resensie
Rowena W - Mei 2024
Algehele gradering
Great guest room for a short stay, and wonderful hosts!
Marelize D - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker rustige en stil naweek gehad.
Robyn S - Apr 2024
Algehele gradering
Lekke.
Aldoreen V - Apr 2024
Algehele gradering
Ons sal beslis weer daar oornag!
Adri V - Apr 2024
Algehele gradering
Ek het gekom vir my ma se begrafnis, so dit was 'n hartseer tyd.
Carey-ann C - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was verskriklik heerlik om ons naweek deur te bring by NAMA-NAMA.
Hans N - Mrt 2024
Algehele gradering
Certainly and without doubt we will only choose Nama-Nama Guest Room when in Vredendal!
Joshua V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustigheid, ontspanning met privaatheid.
Annette C - Feb 2024
Algehele gradering
Aangename huisvesting met gasheer, sowel as gasvrou se besorgdheid.
Ulger L - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike eienaars wat die ekstra myl gaan vir gaste.
Ghurswin H - Jan 2024
Algehele gradering
Baie rustig, intiem en kon ontspan. Gevoel soos 'n egte wegbreuk.
Pierre T - Jan 2024
Algehele gradering
Peacefully surprised.
Annas B - Des 2023
Algehele gradering
Baie mooi en besonderse plek vir 'n paartjie om oor te bly.
Michael G - Nov 2023
Algehele gradering
Beveel die gastehuis aan vir enige iemand.
Jennifer D - Nov 2023
Algehele gradering
Baie mooi, netjiese plek met baie vriendelike mense. 100/100.
Walied A - Nov 2023
Algehele gradering
Good, no complaints.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeck-laan 9, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom