Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namaqua Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mesklip Plaas, N7, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Namaqua Game Lodge bied gehalteverblyf op 'n plaas net 30 km buite Springbok. Hier kan gaste die pragtige Namakwa-landskap bewonder, 'n ogie uithou vir wild soos springbokke, koedoes en duikers en die omgewing te voet of met 'n 4x4 verken.

Verblyf word in 6 kamers aangebied wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Vier van die slaapkamers het koningingrootte-beddens, 1 slaapkamer het 'n dubbelbed en die slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet vooraf gereël word. Gaste het toegang tot 'n ruim braai- en kuierarea of hulle kan in die gemeenskaplike swembad afkoel. Daar is ook 'n plaasstal waar gaste verversings kan koop. Verder is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir Namaqua Game Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Mesklip Plaas, N7, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Namaqua Game Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Namakwaland Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mesklip Plaas, N7, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9523e9f92e2b20afd77e03d57fd7d0ec39f67123fcc66bc1dfea0b3d51ea1520567b70a307113f89a575d91bedb17555afd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 N7, Plaas Mesklip Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.865869011558 17.876052325619
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem