Namaste Cape Point
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountain Rise-weg 92, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R8 820 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Namaste Cape Point is 'n pragtige huis wat oor 'n paar verdiepings strek en is in die gesogte Kaapse dorpie, Scarborough geleë. Die huis is geskik vir 8 volwassenes en 2 kinders en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n lekker wegbreek uit die besige stad.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer het ook sy eie stoep waar gaste in die son kan lê en ontspan. Die tweede en derde slaapkamer is op die middelste verdieping en gaste deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde en vyfde slaapkamer is op die onderste verdieping en gaste deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Verder is daar 2 kombuise, 2 eetareas en 'n groot sitarea met 'n baie mooi see-uitsig. Die groter kombuis en eetarea is op die middelste verdieping en die kleiner kombuis en tweede eetarea is op die onderste verdieping. Elke kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. WiFi is beskikbaar.
Buite is daar sitplek vir 8, 'n leeshoekie onder die bome, 'n swembadjie op die voorste dek en 'n groot braaiput. Daar is veilige ook parkeerplek.
Gaste sal 'n onvergeetlike vakansie hier kan deurbring en die huis, asook die area se besienswaardighede, goue strande en geriewe ten volle geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Namaste Cape Point sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Jonathan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 10
Jaar gelys 8
Ligging
- Mountain Rise-weg 92, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Scarborough Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountain Rise-weg 92, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom