Namibiana
Selfsorg
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jeanette-straat 16, Windhoek, 0000, Khomas
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Namibiana is 'n knus eenslaapkamerwoonstel in Windhoek en is ideaal vir 'n paartjie met jong kinders of sakereisigers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Dit het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n konveksie-oondjie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n lessenaar. Die sitarea het 'n enkelslaapbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die privaat stoep het buitemeubels en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kapasiteit: 3
•
Aantal kamers: 2
•
Aantal badkamers: 1
Kenmerke
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Jeanette-straat 16, Windhoek, 0000, Khomas
Sien meer verblyf in Ludwigsdorf Windhoek Khomas Namibië
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jeanette-straat 16, Windhoek, 0000, Khomas