Namibsa Self-catering
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strydomstraat 1, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Namibsa Selfsorg bied gerieflike en privaat selfsorgverblyf in Upington. Dié gastehuis is naby die Upington MediClinic, Hoërskool Duineveld, asook die Kalahari Mall.
Verblyf bestaan uit 2 volledig toegeruste eenhede. Die dubbelkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié kamer beskik ook oor 'n TV, yskas, mikrogolf, eetgerei en lugversorging. Die tweede slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV, yskas, mikrogolf, eetgerei en lugversorging.
Gaste is welkom om te ontspan in die tuin of heerlik af te koel in die swembad. Geen diere, besoekers, geraas of musiek word toegelaat nie. Privaat gasteparkeerplek word voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Attie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 159
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Strydomstraat 1, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Namibsa Self-catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oosterville Upington Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strydomstraat 1, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap