Hazyview Akkommodasie by Nandina Guest House & Self-Catering Cottages | LekkeSlaap
+43

Nandina Guest House & Self-Catering Cottages

7 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 148 Koedoe Straat, , Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Nandina Guest House & Self-Catering Cottages bied elegansie, rustigheid en legio doendinge aan sake- en vakansiereisigers in Hazyview. Die gastehuis is net van die R40 af en is net 2 km vanaf die dorpskern.

Ons het 3 privaat kamers met en suite-badkamers en 4 privaat selfsorgkothuise in 'n pragtige tuin met volop voëllewe. Die kamers en die kothuise is individueel ontwerp en versier.

Geriewe in die kamer sluit in: TV, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, plafonwaaier, bank, stoele, ingeboude kaste, koffie- en teemaakgeriewe, klokradio, DStv (Easyview) en SABC-kanale. Bring jou eie dekodeerder en ons sal dit vir jou installeer. Die Wisdom-kamer het lugversorging. Kamers word daagliks skoongemaak en linne en hnaddoeke word voorsien. Gesinskamers is beskikbaar met koningingrootte- of 2 enkelbeddens vir volwassenes en kinders.

Nandina se ligging is ideaal vir diegene wat die Kruger Wildtuin, God's Window, die Panorama-roete, Drie Rondawels en die Blyderiviercanyon wil besoek - dit is net 40 km van hier af.

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 7 resensies vir Nandina Guest House & Self-Catering Cottages
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • 148 Koedoe Straat, , Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Nandina Guest House & Self-Catering Cottages het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 148 Koedoe Straat, , Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0YTNhNDllLTY2NDQtNDM5MS1iNzEyLTQyMThkM2Q4ZTVkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 8) 7 5 1 4 148 Koedoe Street Numbi Park 1242 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.068161650634 31.111164743304
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za