Beskrywing
Dit is 'n klein eenheid, ideaal vir 2 of 'n paartjie wat bloot slaapplek soek. Dit beskik oor 2 driekwartbeddens. Daar is 'n klein kombuisie met 'n stoof, broodrooster, ketel, elektriese braaipan, eetgerei en beddegoed. Bring asseblief jou eie handdoeke. Die aparte badkamer het 'n wasbak, stort en toilet. Hierdie eenheid het nie 'n rivier-uitsig nie, maar jy kan by die deur uitstap en om die gebou stap om by die rivier uit te kom.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 4 het slaapplek vir 6 persone in die oopplan-slaaparea met 'n kombuis in die hoek. Die kombuis in die hoek is toegerus met breekware, eetgerei, kookgerei, yskas, tweeplaatstofie, mikrogolf, elektriese braaipan, ketel en broodrooster. Daar is 2 aparte toilette binne die eenheid en gaste het die gebruik van 'n badkamer met 2 wasbakke en 2 storte. Daar is geen sitkamer of TV nie. Buite is 'n braai-area met uitsig oor die rivier. Die slaaparea en kombuis is alles oopplan. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke bring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 5 het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 2 aparte badkamers met toilette, baddens en storte en die kombuisie is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, oond, elektriese braaipan, eetgerei en breekware toegerus. Let asb. dat daar nie 'n TV of sitarea in die eenheid is nie. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 1 het een slaapkamer met 'n koninggrootte-bed met 'n elektriese kombers vir die winter, en een enkelbed. Die slaapkamer het ook 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet, bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, breekware, potte en panne, en 'n broodrooster. Die oopplan-leefarea het 'n TV met DStv. Beide die slaapkamer en leefarea lei na 'n patio met braaigeriewe en bied uitsigte oor die rivier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is gerieflik ingerig vir 4 gaste en het 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens. Die kamers deel ’n badkamer met ’n stort, wasbak en 'n toilet en die kombuis is toegerus met ’n stoof en oond, mikrogolfoond en yskas. Gaste kan in die sit-area ontspan of op die stoep met braaigeriewe wat oor die rivier uitkyk. Alle DStv-kanale is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Delver Street, Lindequesdrif, 1911, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang