Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nandini

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 44 resensies vir Nandini
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Nico J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nico J
Gesin met klein kinders

Geskrik vir mans wat visvang.

Dit was goed vir 'n naweek. Basiese benodigdhede. Twee storte beskikbaar, maar slegs een werk. Eenheid kort afdakke by deur wat na rivier wys. Die son is baie erg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle B
Gesin met tieners

Dit was lekker rustig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en goed toegeruste huisie.

Vir ouer mense wat wil visvang en al hulle visvanggereedskap moet op en af karwei, is die baie steil trappe 'n uitdaging. Net vir jonges wat nog maklik trappe kan klim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nandini se terugvoer

Hallo Susan, indien julle dalk weer hierheen kom onthou asb dat ons 2 mense het wat kan help om die toerusting op en af te dra. Ons verstaan die trappe is moeilik daarom bied ons hierdie hulp aan. Dit is ongelukkig so dat daar by baie oorde teen die rivier hoë walle is. Niks wat ons daaraan kan verander nie maar inteendeel was dit elke keer nog dit wat verhoed het dat ons ongelooflike baie skade gekry het tydens die verspoelings.

Nandini
Suzette M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette M

Gemaklike verblyf op die oewer van die rivier.

Ons moes as familie tussen die eenhede waarin ons gewoon het beddens rondksuif om almal te kon akkommodeer. Ria, die eienaar, het ons toegelaat om na behoefte onsself in te rig. Indien ons nie seker was oor 'n saak nie of iets benodig het was Ria baie flink om ons WhatsApps te antwoord.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Attie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie V
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig.

Baie lekker plek, het lekker gekuier en ontspan. Lekker mooi visgevang, net 'n paar haakplekke, maar die moeite werd, regtig lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin K
Saam met vriende

Baie lekker gewees, lekker gerus.

Blyplek was netjies, lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V
Saam met vriende

Baie lekker plek.

Almal is vriendelik. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie Basies.

Alles was beskikbaar soos beskryf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arina J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese akkommodasie en ideaal vir die ernstige hengelaar.

Netjiese oord en chalet op die wal van die Vaalrivier. Goed toegerus. Maklik bereikbaar vanaf Pretoria. Die enigste klagtes is dat die bedlampies nie gebruik kon word as gevolg van 'n tekort aan muurproppe en die een het nie 'n gloeilamp in gehad nie. Dieselfde met die verwarmers. Die blindings kort ook iets waarmee dit oop en toe gemaak kan word. Met die kragonderbrekings moet die eienaars miskien 'n kragopwekker oorweeg. Was baie ongerieflik met koue water en geen geriewe om kookwater te maak omdat die krag vir 'n baie lang tyd af was. Het toe vroeër vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Magda R
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig.

Baie aangename personeel en baie behulpsaam. Rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomie F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Naomie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam behalwe vir paar foute soos WiFi.

Moet asb. net WiFi uitsorteer, dit is nie soos gesê op internet, daar was geen WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nandini se terugvoer

Daar is defnitief Wi-Fi, volgende keer vra ons dalk net ons help met graagte.

Nandini
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place to get away.

Friendly. Found a small gem in Gauteng.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susan V
Gesin met klein kinders

Familiekuier, met 2 jonger seuns.

Nandini het 'n baie lekker atmosfeer. Die eienaar en personeel is verskriklik vriendelik en hulpvaardig. Ek is beïndruk met die hoeveelheid moeite wat hulle doen om die kinders besig te hou. Hulle het nie vir een sekonde gekla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nandini se terugvoer

Dit was baie lekker om julle daar te hê.

Nandini
Wynand V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Wynand V
Gesin met klein kinders

Groot potensiaal maar kort die klein goedjies.

Nandini is n ongelooflike mooi plek maar die te kort aand netheid en kliëntediens asook die klein goedjies het dit ongelukkig minder aangenaam gemaak. Dit is bv. indien jy meer as R1000 'n nag betaal neem jy aan dat toiletpapier ingesluit is, dit is ongelukkig nie, bring maar jou eie. Die woonstel was ongelukkig nie skoon per aankoms nie, en jy het nie toegang tot 'n besem om self skoon te maak nie, bring maar jou eie. Dit word genoem dat skoonmaakdiens gereël kan word, maar hulle maak ook nie die braaigeriewe skoon nie, dus indien jy 'n paar nagte oornag, bring maar jou eie graaf want ander gaste gaan die braaigeriewe gebruik by die rivier en dit gaan nie skoongemaak word nie, selfs nie die braaigeriewe by die woonstel nie. Visvang is ook nie so maklik nie, daar is duidelik baie klippe so bring maar baie ekstra hoeke! Verder is daar regtig baie vir die kinders om te doen, en het jy wonderlike uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nandini se terugvoer

Jammer julle het so 'n onaangename ervaring gehad.
Toilet papier is wel ingesluit en ons sou met graagte gebring het, jy kon ons net vra.
Daar is besems in die eenhede en ons maak die eenhede baie mooi skoon na elke gas vertrek en gaan dit dan ook weer na voordat gaste inklok.
Oor die klippe in die rivier het ongelukkig nou nie beheer nie. Dit is so dat mense gemaklik hier hengel en groot visse uittrek.

Nandini
Sumanda M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumanda M
Gesin met tieners

Ons gaan definitief weer gaan kuier daar.

Ons het die naweek verskriklik baie geniet. Almal is vriendelik en behulpsaam gewees. Ons kinders het dit vreeslik geniet met al die verskillende dinge wat hulle kon doen. Nandini het uit hulle pad gegaan om pret aktiwiteite vir die kinders op te stel. Die riviergedeelte is beeldskoon en ek het bitter mooi foto's kon neem. Die mans kon heerlik visvang en wie het geweet jy kan 'n baber met 'n moerbei vang? Daar is selfs 'n baie netjiese winkelsentrumpie baie naby, waar jy enige iets kan gaan koop as jy dalk iets vergeet het. Wat werklik uitstaande is van Nandini is dat jy werklik net jou klere en visvanggoed hoef saam te vat. Alhoewel dit selfsorg-eenhede is, kan jy by Biki Byte jou kos bestel wat vir jou afgelewer word, selfs by die oewer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nandini se terugvoer

Dankie Sumanda, dit was heerlik om julle hier te hë. Sien julle hopelik gou weer.

Nandini
Monique V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Monique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was good.

The stay was relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-mari Z - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mari Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en vreeslik rustig!

Ek en my kêrel was daar vir die naweek, hy het lekker vis gevang en ons 2 hondjies was ook daar welkom. Ons almal het dit so geniet en het so veilig gevoel. Biki Byte was amazing! Kos was smeulend lekker, en ons hondjies het ook lekker saam geëet van hulle kleinhondjie menu af en lekker in die swembad geswem saam met ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nandini se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.

Nandini
Luan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lots of big spiders, and DStv was switched off hours before we needed to be out of our place.

They will definitely see us again later this year for nice fishing. Would like to see some more lights at the water. The chalet we stayed in was clean and has a very nice layout, but don't know if they cleaned under everything eg. wardrobe, blinds, curtains. Probably nothing, I know it's at the river, but we had an 8-month-old baby. Was a bit scared for spider bites for her.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Presto V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Presto V
Gesin met klein kinders

Het dit geniet.

Baie rustige atmosfeer en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B
Saam met vriende

Baie lekker, op die rivier, lapa en lekker kuierplek met braaigeriewe. Niks tekort.

Baie lekker plek, was koud soos winter maar is baie lekker plek en beveel definitief aan! Sal weer terug gaan enige tyd. Dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nandini se terugvoer

Dankie Henk, ja nee dit kan lekker koud word hier so by die rivier. Volgende keer gaan dit lekker somer weer wees.

Nandini
Heino W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heino W
Saam met vriende

Verry friendly and definitely worth the time and money.

Awesome place. Recommend it strongly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nandini se terugvoer

Dankie Heino.

Nandini
Cheryl C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl C
Gesin met tieners

Most enjoyable stay.

The friendliest staff were always very helpful and the food was absolutely delicious. They went out of there way to assist in any way that they could. Would absolutely recommend Nandini.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nandini se terugvoer

Thank you for beautiful review Cheryl. Hope we seen you again soon.

Nandini
Warren M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren M
Gesin met tieners

Great place and service

Great service was met at the gate, clean rooms

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M
Gesin met klein kinders

Ideale wegbreekplekkie, goed geleë en ingerig.

Vriendelike mense, puik restaurant op die perseel, vermaak vir die kleintjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nandini se terugvoer

Dankie Mariette, dit was regtig 'n voorreg vir ons om sulke oulike mense soos julle hier te hê.

Nandini
Jean L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jean L

Rustig gemaklik.

Ons het regtig dit geniet. Daar was dalk die bietjie reën maar niks om ons terug te hou nie. Beter beligting by die rivieroewer sou van pas gewees het, maar dit sal ons nie keer om beslis weer te gaan nie. Tannie Ria was vriendelik en baie akkommoderend. Baie dankie vir als en sal julle gou weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nandini se terugvoer

Dankie vir boodskap Jean, ons het soveel beligting hier as wat ons kan doen. Die oplossing sou dalk wees om 'n visvang lampie te bring soos in die goeie ou hengel dae.

Nandini
Mari P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mari P
Gesin met tieners

Pragtige netjiese eenheid.

Ons het baie lekker gebly. Eenheid is skoon en netjies met mooi uitsig van rivier. Swembad en lapa is ook lekker. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Rustig en die mooiste natuurskoon.

Batterye goed herlaai en visvangparadys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nandini se terugvoer

Aah baie dankie Christa, hoop julle kom weer kuier.

Nandini
Daphne Ihlenfeldt I - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Daphne Ihlenfeldt I
Gesin met klein kinders

We won't go back.

It is a lovely place, clean and quiet. Children were bored. This is really just for fishing if a family considers camping there.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons sal nie teruggaan nie.

Dit is 'n lieflike plek, skoon en stil. Kinders was verveeld. Dit is eintlik net vir visvang as 'n gesin dit oorweeg om te kampeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nandini se terugvoer

Hi Daphne, ek het jou eerlik geantwoord voor julle soontoe gegaan het. Ek het gese ons is 'n klein oord en ek het genoem wat daar is. Op jou vraag of daar 'n parkie is vir die kinders het ek nee gese. Ek is jammer jou ervaring was so onaangenaam.

Nandini
Nolan C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nolan C
Gesin met klein kinders

It was an awesome getaway weekend!

We had a fantastic time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria E
Saam met vriende

Baie lekker, als is daar wat jy nodig het.

Baie lekker visvangplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna J
Saam met vriende

Baie netjies!

Ons het baie lekker gebly en ontspan. Die eenheid is baie netjies en goed toegerus. Ongelukkig niks vis gevang nie, maar die lekker braai en kuier het daarvoor opgemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Wonderlik, langs die rivier.

Baie netjies en skoon. Vriendelike diens. Baie goeie visvangplek. Veilig gevoel en het die paar dae baie geniet. Sal beslis weer daar gaan uitrus en visvang. Baie dankie Ria!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle R

Baie lekker.

Baie dankie Ria vir die lekker langnaweek. Van die aankoms het almal ons welkom laat voel, dit was baie koud gewees maar die plekkie lekker ingerig met baie komberse. Ons het dit baie geniet en veilig gevoel. Sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nandini se terugvoer

Dankie Estelle, hoop ons sien julle weer.

Nandini
Ensley M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ensley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker. Mooi skoon plek en die vis is lekker. Die opsigter, Freedom was baie goed.

Net een klein probleempie vir iemand wat nie baie fiks is nie, die af- en oploop na die rivier toe. Sjoe dis baie moeilik en uitputtend, maar alles anders is asemrowend en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nandini se terugvoer

Goeie dag Ensley,

Bly julle het dit geniet. Jammer oor die walle maar dis maar Vaalrivier daardie. Ek sit juis baie baie fotos op sodat voornemende
gaste kan sien daar is walle en trappe.

Nandini
Rita J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita J
Gesin met tieners

Visvang-paradys.

Dis absoluut 'n visvang-paradys. Dis absoluut veilig en mens kan ontspan sonder steurnisse van ander mense wat jy nie ken nie. Die eienaar is die hele tyd in kontak om uit te vind of alles in order is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nandini se terugvoer

Dankie Rita, hoop julle kom weer kuier.

Nandini
Cj B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Het so lekker gekuier en lekker geslaap, sal weer hier bespreek. Was 'n fees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G
Gesin met tieners

Dankie dit was puik.

Dit was baie rustig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K
Saam met vriende

Dit was 'n naweek wat ek nooit sal vergeet nie. Awesome!

Nandini is die mooiste plekkie en goed geleë. Dit is so skoon en huislik en 'n mens voel sommer tuis daar. Pragtig gemeubileerd en die sêgoedjies oral in die huis laat jou vergeet van die gewoel van die stadslewe. Miskien 'n plafonwaaier in die sitkamer ook vir die warm somersdae. Maar algeheel is dit 'n paradys. Dankie weereens vir 'n fantastiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nandini se terugvoer

Baie dankie Elize,

Ek is so bly julle het dit geniet, ek sal bietjie kyk na 'n plafonwaaier want dit raak regtig baie warm hier in die somer.

Nandini
Pierre H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beter eenhede wat ons in 'n lang tyd gebly het, alles is beskikbaar in kombuis en sitkamer gerieflik as die weer nie lekker raak.

Dankie Ria en span, geen probleme met inboek en eenheid skoon en reg vir verblyf en altyd beskikbaar om te help. Sien julle weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mary D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fresh and enjoyable, great place to get away from the Jozi buzz-life.

The place is quiet and peaceful, it was a refreshing weekend. Loved the decorations on the walls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nandini se terugvoer

Thank you Mary, hope we see you again soon.

Nandini
Marisa M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese huis reg langs die Vaalrivier.

Ons het vreeslik lekker gerus in die huisie en lekker visgevang!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nandini se terugvoer

Dankie Marisa, hoop ons sien julle weer.

Nandini
Daleen P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen P
Saam met vriende

Die huisies is pragtig en skep werklik 'n rustigheid wat elkeen soms benodig om weg te breek van jou allerdaagse roetine.

Ek wil graag net van hierdie geleentheid gebruik maak om vir Ria van Nandini baie dankie te sê vir een ongelooflike lekker naweek vanaf 20 Julie tot 22 Julie 2018. Die huisies is pragtig en skep werklik 'n rustigheid wat elkeen soms benodig om weg te breek van jou allerdaagse roetine. Ons sal beslis weer daar gaan kuier en ek wil ook net noem dat ek 'n voorstel gemaak het vir verbetering en dit was nie eers 'n dag later nie, het Ria my in kennis gestel dat dit alreeds in plek is. Wonderlik! Ons kuier weer op 'n stadium. Nogmaals dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nandini se terugvoer

Baie dankie, ek is so bly julle het die naweek geniet en enige klagtes en gedagtes is welkom. Omdat ons nog nuut is, wil ons graag verbeter om gaste lekkerder te laat bly.

Nandini
Josie B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josie B
Gesin met klein kinders

Skoon, modern en netjies, baie lekker plekkie vir 'n wegbreek met visvang as 'n opsie ook.

Nandini is ideaal vir 'n wegbreek van die besige stadslewe, en dis nie te ver weg nie. Die fasiliteite bied baie vir kinders en visvang in die Vaalrivier. Verblyf was netjies, modern en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nandini se terugvoer

Dankie Josie, hoop ons sien julle weer.

Nandini
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delverstraat, Lindequesdrif, 1911, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7Iydx33Y29CwpvsvLzYqQBZ6c7KQtxuiM3QNuuDWeOfR18h2Ek?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 44 5 1 5 Delver Street Lindequesdrif 1911 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.73874614218 27.588228518848