LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+66
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Delver Street, Lindequesdrif, 1911, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Nandini is ongeveer 35 km vanaf Vanderbijlpark, 37 km vanaf Parys, 57 km vanaf Potchefstroom en ongeveer 95 km vanaf Johannesburg. Dit bied gaste 'n ontspannende wegbreek en is geleë aan die oewer van die Vaalrivier in Lindequesdrif, wat dit ideaal maak vir hengelaars en gesinne.

Daar is 5 eenhede wat saam of afsonderlik bespreek kan word. Let asseblief daarop dat rook in alle eenhede verbode is.

Die rivier is ongeveer 120 m breed. Ongelukkig word motorbote nie toegelaat nie. Die rivier is redelik diep voor die oord en bied visvanggeleenthede vir baars, karp, geelvis en moddervis, slegs op 'n vang-en-vrylaat-basis.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Renzo B
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful and relaxing. Peaceful and relaxing, great fishing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Linda F
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik ontspan. Ons het lekker gebly, die eenhede is gerieflik ingerig.
Sep 2026
Maryna F
Saam met vriende
5.0
Ons het so lekker gekuier en dit so geniet. Baie, baie dankie vir 'n heerlike naweek. Baie dankie vir al julle moeite en so 'n mooi plek. Ons sal besl...
Sien meer
Aug 2026
Ronel V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker en bederf. Dit was 'n ongelooflike lekker naweek, sal beslis weer gaan. Die bederfies teen die koue het uitgestaan en die elektriese komberse w...
Sien meer
Jun 2026
Andre F
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig by die rivier. Die tydjie was baie rustig en stil. Sal weer 'n bespreking maak vir naweekverblyf.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Delver Street, Lindequesdrif, 1911, Noordwes
  • Gaste dink Nandini het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Delver Street, Lindequesdrif, 1911, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4ec3e3413027ddd1af369a17e5c56342045776fad556bec5faa04f066fee911bc4edcfc59c133c1a0d80c8d5506ab22916b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 83 5 1 5 Delver Street Lindequesdrif 1911 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.73874614218 27.588228518848
Soek in 'n groter streek