Nantes-Vue Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 158 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Louna T
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Die kuier by Nantes-Vue was heerlik. Haylie was die perfekte gasvrou! Ons het baie lekker gebly. Was in die Paarl vir sport en dit was gerieflik naby aan skole. Die swembad was 'n absolute bonus vir die kinders, wat nie gewoond is aan die Paarl se hitte nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana J
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Heerlik. Nantes-Vue Guest House, ons was 9 vriendinne wat die "loft" gedeelte uit geboek het. Ons het heerlik gebly, dit was ongelooflik netjies, skoon, ruim, en "attention to detail" is ongelooflik! Dit was heerlik! Ons sal vir seker weer kom oorbly, die keer net langer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandi V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Was te vinnig, sal beslis weer wil gaan. Baie lekker gebly. Pragtige gastehuis. Baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie B
1 nag
5.0
Okt 2025

Verblyf en gasvryheid is uitstekend en algeheel 'n baie goeie ondervinding! Ek was baie gasvry ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die jong meisie wat my gehelp het se vriendelikheid en hulpvaardigheid was uitstekend. Sy het 'n paar eetplekke voorgestel en selfs aangebied om my persoonlik te gaan aflaai by die Mall sou ek graag soontoe wou gaan. Die eienaar was self ook daar die volgende oggend en het tyd gemaak om homself eers ook te kom voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Nantes-Vue Guest House
Goeie dag Mev. Julie, Baie dankie vir u mooi terugvoer en die tyd wat u geneem het om u ervaring met ons te deel. Dit beteken regtig baie vir ons! Ek is so bly om te hoor dat u tuis gevoel het en dat ek kon bydra tot ’n aangename verblyf. By Nantes-Vue Gastehuis is dit vir ons belangrik dat elke gas welkom en versorg voel van die oomblik dat hulle hier aankom. Ons waardeer u vriendelike woorde opreg en hoop om u weer in die toekoms by ons te verwelkom. Vriendelike groete, Haylie Herholdt Bestuurder – Nantes-Vue Gastehuis

Lorenzo L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlik. Ek en my vrou het 'n wonderlike tyd gehad, die bestuurder is baie gasvry. Sal vir Nantes-Vue gaste vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Nantes-Vue Guest House
Baie dankie vir julle mooi terugvoer! Ons is so bly julle het julle tyd by Nantes-Vue geniet. Dit was ’n plesier om julle hier te hê en ons hoop om julle gou weer te verwelkom! Vriendelike groete, Haylie – Nantes-Vue Gastehuis

Nicolien M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Outydse sjarme in moderne luuksheid. Baie lekker gebly met alles wat jy nodig het en nog meer. Pragtige plek wat smaakvol is en jou terugneem na die verlede. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik en ontspannend. Highly recommended akkommodasie in die Paarl!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Sakpas. Baie lekker blyplek. Stil area. Bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Sakpas. Baie lekker en sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Skoon, netjies en vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Die kamer was mooi skoon en netjies en heerlik koel op 'n warm dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 158

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Mill street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44bce8999fc7cd100a59fd7964af360c20cba83c04ecf215fa665534c3c6498ea0edfb168b22a4ebcefd6da5fc0b91c914f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 158 5 1 5 56 Mill street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.730461463617 18.958372737434
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang