- Kapasiteit: 66 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remainder Koubadplaas Erf 191, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 498 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Natal Spa Hot Springs & Leisure Resort is op 550 hektaar pragtige bosveld van KwaZulu-Natal tussen die reuse Kambriese granietrotse, wat miljoene jare oud is, geleë en bied pragtige uitsigte oor die Bivanerivier, die warmwaterbronne en volop voëllewe.
Akkommodasie beskik oor 80 groot, gemaklik gemeubileerde slaapkamers met privaat badkamers. Elke hotelkamer het 'n privaat badkamer. Daar is geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamers. Die selfsorg-eenhede is ideaal vir gesinne van tot 6 gaste wat vir hulself wil sorg.
Die Gooderson Natal Spa Hot Springs & Leisure Resort is bekend vir sy kookkuns met 'n plaasstyl ontbyt in die eetkamer en terras voorgesit word, ligte maaltye by The Bistro en heerlike a la carte en buffet-aandetes. Die Raptors Restaurant-kroeg en die Boulders Kroeg langs die verhitte swembaddens is perfekte plekke vir skemerkelkies. Die Natal Spa het ook 'n OTM op die perseel vir die gerief van ons besoekers.
Die hotel het 3 goed toegeruste konferensiekamers wat plek bied vir 10 tot 120 afgevaardigdes, om fantastiese konferensies, geleenthede en trou-onthale te hou. 'n Stylvolle en mooi raadsaal is ook beskikbaar vir kleiner vergaderings vir maksimum 10 afgevaardigdes.
Doendinge sluit in perdry, vierwielmotorfietsry, avontuur gholf, muurbal en vlugbal, sowel as roetes vir bergfietsry, hardloop en BMX. Bergfietse en BMX-fietse is te huur by die oord. Die Battlefields-verfbalarena en hindernisbaan bied 'n opwindende uitdaging vir almal om te geniet.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 138
Jaar gelys 11
Ligging
- Remainder Koubadplaas Erf 191, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Gooderson Natal Spa Hot Springs & Leisure Resort het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Paulpietersburg KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 66 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remainder Koubadplaas Erf 191, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom