Natspat 14
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lilliecrona-boulevard 3, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R780 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Natspat 14 is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Manaba Beach. Die kompleks is naby Shelly Beach se 2 winkelsentrums, restaurante en ander geriewe.
Die eenheid lugversorging (gaste kan aankoop soos benodig) en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die aangrensende sitkamer het 'n slaapbank en 'n TV met n DStv-koppelpunt. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring (Explora-dekodeerders werk nie). Die leefarea lei na die stoep met 'n ingeboude braai.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en onderdakparkeerplek vir voertuie. Die kompleks is 4 km vanaf die Hibiscus Mall, restaurante en 'n entjie se ry vanaf ander geriewe in Margate.
Slaapplek
’n Bespreking by Natspat 14 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 357
Jaar gelys 5
Ligging
- Lilliecrona-boulevard 3, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Natspat 14 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lilliecrona-boulevard 3, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom