Nature-on-Sea Beach House Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Nature-on-Sea Beach House Apartment
Tariewe geld vir selfsorg. Linne en handdoeke word ingesluit. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Tee, koffie, melk en skottelgoedseep vir 1 nag word ingesluit. Besprekings van langer as 10 dae ontvang op die agste dag 'n nuwe stel linne en handdoeke gratis.
Belasting en Ekstras
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R350 word gehef. Dit word binne 7 dae na die uitklokdatum terugbetaal indien daar geen skade aangerig is nie.

Doen asb. navraag oor die skoonmaakdiens indien nodig. Geen skoonmakers van buite mag die woonstel skoonmaak nie.
'n Skoonmaakdiens is elke vierde dag teen R250 per eenheid beskikbaar.
Skoon linne en handdoeke is beskikbaar teen R200 per eenheid (indien dit aangevra word voor die agste dag van die verblyf).
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 350 moet direk aan die instansie betaal word.
Kansellasiebeleid: Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100% van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Nature-on-Sea Beach House Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 350 per nag (vir 9 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za