Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natures Valley Beach House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kirsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Natures Valley Beach House
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ben O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben O
Gesin met klein kinders

Lekker naweek in Nature's Valley.

Ons het 'n heerlike naweek gehad, tsv fase 6. Privaat agtertuin met swaai en braai is 'n wenner. Die huis in die area is donker (soos die foto's wys), maar jy leef uit op die stoep en buite. Skoon en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annie D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie D
Gesin met klein kinders

Langnaweek met kleinkinders en Waffles the Corgi.

Uiters gerieflike woning met als wat mens benodig. Goed geleë en naby aan strand. Gesellige braaiplek buite en lekker speelplek vir kinders en ons hond. Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme K
Gesin met klein kinders

The house is very convenient with a lovely private garden and a wonderful location.

We had a lovely stay and hope to be back next year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adel S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adel S
Saam met vriende

Goeie ligging, goed toegerus.

Ons het baie lekker hier gebly. Dit is naby die see, mooi netjies en het alles wat mens benodig vir 'n lekker gemaklike vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Portia A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia A
Saam met vriende

A perfect home away from home!

Safe, neat, lovely home away from home. Friendly, helpful landlord. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna P
Saam met vriende

Baie dankie, ons het lekker gekuier. Ons definitief weer wil besoek. Die leefarea in die huis baie lekker, asook die dek. Jammer, die kamers ongelukkig baie donker!

Lekker gekuier, sal definitief weer wil besoek. Die leefarea in die huis baie lekker asook die dek. Ongelukkig is die kamers baie donker. Ook nie eintlik baie pakplek in kaste wat vol is met goed. Veral as mens langer as naweek wil kuier. Ongelukkig het die huis ook 'n diep skoonmaak nodig. Ou stof!! Die yskas, stoof, mikrogolf was bitter vuil! Ou vuil! As mens in ag neem dat daar ekstra kostes is vir skoonmaak, sou mens dink die plek mooi skoon sal wees. Natuurlik die toilette ook ou vuil. Ons moes eers goed skoonmaak voor ons kon kuier. Ongelukkig is skoon nie altyd vir almal dieselfde nie! Maar ons het na die struikelblokke hanteer is heerlik gekuier. Miskien het die skoonmaker net opleiding en goeie toesig nodig! Nogmaals dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Natures Valley Beach House se terugvoer

Thank you very much for your honest feedback . I do apologise for the lack of cleanliness and have addressed this matter. I will be rearranging the cupboard space too . Glad you did enjoy your stay.

Natures Valley Beach House
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: St Michaels-rylaan 35, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2MWU3NTUwLTIyZjQtNDMyYi04NmYyLTdjNTMxMGY2YjYwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 9) 7 5 1 5 35 St Michaels Avenue Nature's Valley 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.981108 23.5610885
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem