Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nature's Valley Cottage

Selfsorg
Houthuisie
Vanaf
Vanaf R1 727
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid kan op sy eie bespreek word en het slaapplek vir 6 gaste. Dit is die groter van die 2 huise op die perseel en het 3 slaapkamers, waarvan 2 kamers 'n koningingrootte-bed en 1 van die kamers 2 enkelbeddens het. Dan is daar 'n kombuis, sitarea met 'n kaggel, eetarea en 'n badkamer met 'n bad, stort en 2 toilette. Daar is ook 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en eetgerei en breekware. Linne en handdoeke word voorsien. 'n Braai-area is in die woud beskikbaar, tesame met 'n tuintafel met 10 stoele en 'n swaai. Ander geriewe sluit in: 'n bababed, strandsambrele, strandspeelgoed, lyfplanke, boeke en speletjies. Indien meer slaapplek benodig word, kan Houthuisie en Woudkothuis saam bespreek word. Wanneer net die Houthuisie bespreek word, sal die Woudkothuis vir gaste se privaatheid nie aan ander gaste verhuur word verhuur nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Linne en handdoeke word in die selfsorgverblyf voorsien.

Huisreëls

Uitkloktyd is op die laaste dag om 09:00 vir hierdie tyd van die jaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Houthuisie en Woudkothuis
Vanaf
Vanaf R2 333
per eenheid
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Houthuisie het plek vir 6 en Woudkothuis het plek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit is 2 eenhede op dieselfde eiendom. Houthuisie is die groter van die twee huise op die perseel met slaapplek vir 6 in 3 slaapkamers. Twee van die kamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die huisie het ook 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamer met 'n kaggel, 'n eetkamer en 'n badkamer met 'n bad en stort en 2 toilette. 'n Wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en eetgerei en breekware. Linne en handdoeke word voorsien. 'n Braai-area is in die woud beskikbaar, tesame met 'n tuintafel met 10 stoele en 'n swaai. Die Woudkothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 klein kinders in 'n oopplan-slaapkamer en op 'n slaapbank. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bank vir 2 kinders in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit in 'n kombuis wat 'n yskas-vrieskas, mikrooglfoond en 'n stoofplaat het, asook 'n sit- en eetarea. Die huis het verskeie boeke en bordspeletjies, strandsambrele, lyfplankryborde en strandspeelgoed.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Linne en handdoeke word in die selfsorgverblyf voorsien.

Huisreëls

Uitkloktyd is op die laaste dag om 09:00 vir hierdie tyd van die jaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 727
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Forest-rylaan 284, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwNzAzM2NlLWI2MDctNDI3MS05MzE2LWRiMjhhZDczNDUyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 727 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 284 Forest Drive Nature's Valley 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 08:00 -33.982021759489 23.54847818613
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem