LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nature's Valley Health Retreat | LekkeSlaap
+8

Nature's Valley Health Retreat

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 244, Nature's Valley, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nature's Valley Health Retreat is in die ongerepte Tsitsikamma-woud geleë. Daar word gereeld na Nature's Valley verwys as die skat van die Tuinroete en dit is 'n pragtige klein dorpie met minder as 100 inwoners gedurende die jaar.

Daar is 2 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof, 'n strykyster en strykplank. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi gedurende hul verblyf.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek vir gaste se voertuie. Troeteldiere is welkom, mits dit vooraf gereël word.

Daar is doendinge soos voetslaanpaaie deur die woud by Tsitsikamma Natuurreservaat en die 2 km lange roete op die ongerepte strand.

Verskeie dienste word ook gelewer en die fokus is meestal op gesondheid en genesing, voeding en ontspanning.

Nature's Valley is in die hartjie van die Tuinroete, tussen Keurboomsrivier en die Stormsriviermond geleë. Dit is 30 minute van Plettenbergbaai af.

Slaapplek

’n Bespreking by Nature's Valley Health Retreat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Nature's Valley Health Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Forest-rylaan 244, Nature's Valley, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nature's Valley Health Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 244, Nature's Valley, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlNGFkMWIyLTZlZDEtNDZiNS04ODUwLTc5ZTM4MDM3NzA1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 244 Forest Drive Nature's Valley 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.978723321724 23.558230698109
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!