LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nature's Valley Health Retreat | LekkeSlaap
+8

Nature's Valley Health Retreat

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Nature's Valley Health Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Alida M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida M
Saam met vriende

Lekker kuier in pragtige Nature's Valley!

Goed toegeruste kuier-huis met baie, pragtige antieke meubels. Erna is 'n liewe, omgee-gasvrou. Die 17 trappe op na die huis mag dalk 'n uitdaging wees vir persone wat moeilik beweeg.

Liesl B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl B

Veilig, rustig en mooi.

Pragtige area, rustig en stil, vir die wegbreek is dit perfek. Pragtige lagoon en beach. Naby die restaurant en winkel. Alles wat jy nodig het in huis. Waarde vir geld. Netjies en skoon. Vriendelike diens.

Paul V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en goed-toegeruste huis, in die bos en naby die see.

Skoon en netjiese huis met pragtige antieke meubels. Erna is gasvry en vriendelik en maak seker dat alles beskikbaar en reg is. Dit, saam met die vrede van die natuur en die pragtige strand en baie stapplek maak dit 'n puik bestemming!

Louise V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker weggesteek.

Die huis is gemaklik toegerus en het baie karakter. Die ligging is wonderlik tussen die bome en naby aan die see en plaaslike winkel en restaurant. Ons sal weer kom!

Annelien L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelien L
Saam met vriende

Was baie vriendelik ontvang, daarom sommer tuis gevoel, maar ons was net in aande daar gewees en bedags rondgery.

Die plek is netjies met die mooiste oudhede maar baie ongerieflik vir ouerwordende persone en te veel spasie word opgevat deur te veel meublement. Badkamer ook bietjie ongerieflik vir ouer persone. Die portrette het soveel nostalgie teweeggebring en ek's seker dis moeilik om van die items in die eenheid ontslae te raak want dit gee soveel mooi herinneringe aan wie dit behoort.

Honey F - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Honey F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een met natuur.

'n Huis en 'n tuin vol liefde en lewe.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 244, Nature's Valley, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlNGFkMWIyLTZlZDEtNDZiNS04ODUwLTc5ZTM4MDM3NzA1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag(plek vir 4) 6 5 1 5 244 Forest Drive Nature's Valley 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.978723321724 23.558230698109
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!