Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nature's Valley Vakansie Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Michaels laan 91, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Nature's Valley Vakansie Huis is 'n bekoorlike vakansiehuis in Nature's Valley en bied gerieflike selfsorgverblyf. Die ouwêreldse dorpie is bekend vir sy ongerepte strande en woude en is 'n gewilde bestemming vir natuurliefhebbers, stappers, voëlkykers en buitelug-entoesiaste.

Die huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers wat vir 9 gaste geskik is. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. 'n Buitestort is ook beskikbaar.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Daar is 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër in die opwaskamer. Die huis het nie 'n TV nie, maar daar is boeke en bordspeletjies om gaste besig te hou. Buite is daar 'n privaat tuin met 'n braai-area onder die inheemse bome, wat perfek is om buite te eet en te ontspan.

Gratis WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Nature's Valley Vakansie Huis sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Nature's Valley Vakansie Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Friede Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • St Michaels laan 91, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nature's Valley Vakansie Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Michaels laan 91, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfa52d2ef2825ca1c3f04542eb8382414e03ee64bc95c6b27fbad3778a79633add8bbfd8f171c15989e2ba65ed4b994de5dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 9) 1 5 1 5 91 St Michaels Avenue Nature's Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.982500375395 23.552854785275
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem