Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natuurliefhebbers se Hemel op Aarde

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lands End-weg 16, Ballotsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Natuurliefhebbers se Hemel op Aarde is 'n pragtige huis in Ballotsbaai, George, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n besonderse uitsig oor die Indiese Oseaan. Daar is 'n ononderbroke uitsig oor die see, Meulrivier, en Wildernis in die verte, asook op die Outeniekwaberge.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV, kaggel en gemaklike rusbanke. Dié area lei na 'n balkon, asook 'n stoep met sitplek en 'n braai.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Hierdie huis is ideaal vir gaste wat die buitelewe geniet, maar ook uit die stadsgewoel wil ontsnap.

Slaapplek

’n Bespreking by Natuurliefhebbers se Hemel op Aarde sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Lands End-weg 16, Ballotsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lands End-weg 16, Ballotsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe56aa7144da72835d987d37ffbacc04b2b5276aa33d5114c5ca1dbb70371a016b3351d1ae72cbf98efce99ae3ca7cc5363fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 16 Lands End Way Ballots Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.012704671371 22.536358043391
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem