Nautica Strand Suid
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-straat 4, Nautica, Van Ryneveld, 7139, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Nautica Strand Suid is 'n gerieflike en netjiese selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in Van Ryneveld, net 200 meter vanaf die strand, en bied slaapplek aan 4 gaste.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, elk met sy eie en-suite badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Een van die badkamers het 'n handreëling. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n elektroniese kluis en haardroër in die hoofslaapkamer en elke kamer het 'n waaier. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis en -leefarea bied genoeg stoorplek vir kruideniersware en daar is 'n waaier in die leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas, broodrooster, wasmasjien, eetgerei, breekware en 'n koffiemaker toegerus. Daar is ook 'n strykyster en strykplank beskikbaar.
Die leefarea bied toegang tot die balkon met 'n pragtige see-uitsig en gratis WiFi, Netflix en YouTube is beskikbaar.
Verder is daar 'n omsetter met rugsteunbatterye wat die ligte, TV en WiFi tydens beurtrag sal aanhou.
Veilige kelderparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Daar is ook 'n hysbak en gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe op die grondverdieping.
Slaapplek
’n Bespreking by Nautica Strand Suid sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Noel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Jaar gelys 2
Ligging
- George-straat 4, Nautica, Van Ryneveld, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Nautica Strand Suid het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Van Ryneveld Strand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-straat 4, Nautica, Van Ryneveld, 7139, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8