LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+24
Selfsorg in Yzerfontein

Nautilus



2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 193 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Nautilus is in die bekoorlike kusdorp Yzerfontein geleë. Verblyf word in 'n ateljeewoonstel op die eienaar se perseel, wat net 50 m van die strand af is, aangebied.

Die ateljeewoonstel wat op grondvlak geleë is, beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV.

Die kusdorp spog met pragtige strande, seisoenale veldblomme en gewilde visvanggeleenthede. Dasseneiland is sowat 10 km van die kus af en bied volop voëlspesies en fotografiese natuurskoon. Daar is 'n hele rits voetslaanroetes, soos die Darling Stagger, Elandsfontein Privaat Reservaat, Grottobaai Natuurreservaat and Tienie Versveld Reservaat.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai
Haardroër
Boeke en leesstof
Fietsry

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet


Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Ferieda P
Besigheidsreis
5.0
Relaxing. Loved the quiet, calming sound of the beach. The place is nice and secure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Pieter P
Saam met lewensmaat
5.0
Soos bo. Ons wou bietjie wegkom, en Yerfontein is altyd aangenaam (en nie te ver). Ja, ons het lekker gebly. Ons het presies gekry wat ons verwag het.
Mei 2026
Mariaan L
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, skoon, netjiese plekkie, lekker naby die see. Baie gawe gasvrou. Ja, baie lekker gebly.
Apr 2026
Bradley W
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige atmosfeer vir wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is netjies en gerieflik. Baie privaat.
Jan 2026
Albie M
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike verblyf n paar treetjies van die strand. Nautilus was fantasties. Die eenheid was keurig met pragtige linne, nuwe handdoeke, alles was uit di...
Sien meer
Jan 2026

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Ferieda P
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jul 2026

Relaxing. Loved the quiet, calming sound of the beach. The place is nice and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Soos bo. Ons wou bietjie wegkom, en Yerfontein is altyd aangenaam (en nie te ver). Ja, ons het lekker gebly. Ons het presies gekry wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan L
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Pragtige, skoon, netjiese plekkie, lekker naby die see. Baie gawe gasvrou. Ja, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustige atmosfeer vir wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is netjies en gerieflik. Baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albie M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lieflike verblyf n paar treetjies van die strand. Nautilus was fantasties. Die eenheid was keurig met pragtige linne, nuwe handdoeke, alles was uit die boonste rakke. En dit net 20 tree van die strand af! Perfekte vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzánne J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Rustige, stil omgewing, netjiese verblyf, behulpsame eienaar. Ons het baie lekker gebly in die lieflike, rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

The weather was fine so we were able to braai on both evenings. It was a pleasantly quiet stay, plus the beach was within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maike V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2026

A tranquil place close to the beach for a relaxed getaway. A very nice studio apartment. Very secluded and quiet. The beach is close by and easy to access. Clean and modern. Friendly host who responds to questions promptly. To note is that there is no DStv, the WiFi is sometimes a bit slow and there are no pots and pans for self-catering; however, there is a microwave and an air fryer. A plunger for coffee would have been great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nazlie K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Baie netjies en gemaklik, mooi dekor. Ons het baie lekker gebly en het dit daar geniet. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Nautilus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Basiese selfsorg
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

193 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc667df066244a4c7b7e4a2b6c55b4dc82e6226a321388e453612ef4d66ef37a4cad2ef3108fa7796c1ed5f5d9d1e66830c72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 193 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.370447658107 18.172576709314
Soek in 'n groter streek