Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ndlovu Lodge

Lodge
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zwavelpoortstraat, Plot 199, Pretoria-Oos, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ndlovu Lodge bied lieflike oornagverblyf in 'n lodge wat in die hartjie van Pretoria-Oos geleë is. Hierdie lodge spog met 'n asemrowende uitsig oor die bosveld en daar is ook 'n swembadarea.

Gaste kan tussen 2 luukse suites, 4 premium-kamers, 8 standaardkamers, wat elk slaapplek aan 2 gaste bied, of 3 gesinskamers wat slaapplek aan óf 3 óf 4 gaste bied. Hierdie kamers het 'n koningingrootte-bed of enkelbeddens. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort.

Elkeen van die kamers het 'n sitarea met 'n koffiestasie wat 'n yskassie en 'n Nespresso-masjien insluit. Gratis WiFi en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket is beskikbaar.

Sekere kamers lei na 'n stoep met 'n pragtige uitsig oor die bosveld. Die lodge het ook 'n restaurant op die perseel en is ook naby winkels en hospitale.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Zwavelpoortstraat, Plot 199, Pretoria-Oos, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zwavelpoortstraat, Plot 199, Pretoria-Oos, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23beef0cbcc3720bd62b22eb47925a5c8663ab545902d85e448d6a3c35fee70837001b61e298c7c2483c5ff204a499f50b4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) Plot 199 Zwavelpoort Street Pretoria East 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.834099771183 28.381826877594
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem