LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ndzalama Nature Reserve and Lodge | LekkeSlaap
+25

Ndzalama Nature Reserve and Lodge

Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Luukse Chalets
Slegs die kamer.
Gesinskothuis
Slegs die kamer.
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R750.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Doendinge:
‘n Daaglikse gebeleide safari-stap van 4 uur in die oggend of laatmiddag deur die Ndzalama Natuurreservaat.
Maksimum 4 gaste word op so ‘n toer geneem. Natuurfotograwe sal die skoonheid kan vasvang.
Ervare, gewapende gidse lei hierdie toere.
‘n Safari-stap sluit in:
Spoorsny en volg diere soos olifante en leeus te voet, terwyl gaste meer oor die Afrika-bosveld leer.
Kleredrag:
Gemaklike stapskoene of -stewels.
Klere in ooreenstemming met die weer.
Bring eie kamera en verkyker.
Kinders onder 13 jaar word nie op ‘n safari-stap toegelaat nie.
Begeleide safari-staptogte moet ‘n dag vooraf by die lodge gereël word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rubbervale-weg, tussen Eiland-teerpad, R71, Ndzalama Reservaat, Gravelotte, 0895, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkd0NaC8r3qvLhjD5e3CyxjrFOz1gmvfCanEc1Gj5dHoWcISHVn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) Rubbervale Road, between Eiland tar road R71, Ndzalama Reserve 0895 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.817896523577 30.596978482209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!