Nebo Mountain Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Riette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Magda D - Mrt 2024
Algehele gradering
Beeldskoon uitsig en rustigheid wat net die plaas kan bied.
Mariaan M - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik kos. Vriendelike mense en rustig.
Joanne K - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik oornag.
Willie L - Mei 2022
Algehele gradering
Baie kort gewees maar lekker en rustig.
Ilse B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker naweek.
Heinrich L - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Julie T - Nov 2021
Algehele gradering
Friendly welcome in beautiful surroundings.
Marcia V - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik, verkwikkend en rustig!
Lees meerNebo Mountain Lodge se terugvoer
Dankie Marcia, dis so mooi geskryf! Was so lekker om julle te kon ontvang.
Cinta B - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige Plaas-atmosfeer.
Nebo Mountain Lodge se terugvoer
Baie Dankie, Cynthia, ons sien uit na die volgende Fietswedren en julle kuier!
Gerhard S - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend in alle opsigte. Baie gasvry. Ons verblyf en die kos (ontbyt en aandete) was puik. Baie goeie waarde vir geld. Ons het die naweek geweldig geniet. Die omgewing is pragtig.
Nebo Mountain Lodge se terugvoer
Baie, baie dankie Gerhard. Ons waardeer jou mooi woorde. Dit was 'n voorreg om julle familie te ontvang.
Evelyn S - Nov 2020
Algehele gradering
Outstanding.
Nebo Mountain Lodge se terugvoer
Dear Evelyn, thank you so much for your kind words.
Marlindi J - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig, tuisgevoel, mooi uitsig
Nebo Mountain Lodge se terugvoer
Baie dankie, Marlindi!!
William W - Nov 2019
Algehele gradering
Baie mooi omgewing met 'n lekker plaas gevoel.
Nebo Mountain Lodge se terugvoer
Baie dankie!
Willem V - Nov 2019
Algehele gradering
Ons het met ons vakansie op 4 soortgelyke plekke tuisgegaan. Nebo was die tweede duurste en swak in vergelyking met die ander plekke.
Lees meerNebo Mountain Lodge se terugvoer
Hi Willem, ek is jammer dat jou verblyf vir jou beter kon gewees het.
Ons haardroeërs word in die stoorkamer gebêre en word op versoek uitgehaal.
Ons kyk gereeld na die toestand van ons kampstoele. Ons sou dit omgeruil het met ander as jy dit onder ons aandag gebring het dat dit jou pla.
Daar was in een eenheid slegs een bedkassie. Ons vra omverskoning daarvoor maar as jy ons gesê het, het ons dit ommiddelik reggestel.
Die 2 teëls wat gekraak was, was aan die begin van die stoep en nie in chalet nie en slegs aan die hoeke. Ons het dit reeds al reggemaak.
Daar is 'n spieël in die badkamer en binne in die kas in die kamer. Ek het self gaan kyk in albei chalets om seker te maak. In die badkamer is daar ook 'n bankie om tasse op te sit. Op die koffiestasie rak is daar 'n skinkbord om koppies op te sit en ek glo nie koppie koffies kan sommer van 'n skinkbord omval nie. Alle skottelgoed van die chalets word in die oggend gewas en ek dink 'n plakker is 'n goeie idee, ek sal dit implimenteer.
Tydens julle verblyf het ons 'n hittegolf beleef wat glad nie eie is aan Ficksburg se weer nie. Ons is ook in die midde van 'n droogte. Dit beteken dat die reën en koue wat ons vlieë populasie beheer afwesig is. Ek doen soveel moontlik wat ekologies en verantwoordelik is teenoor die omgewing om vliee te bekamp. Na ons eerste reën van die seisoen, 35mm, is dit terug na normaal.
Thomas S - Nov 2019
Algehele gradering
Lekker rustig, kort instandhouding.
Nebo Mountain Lodge se terugvoer
Hi Thomas, dankie vir jou terugvoer.
Tydens julle verblyf het ons 'n hittegolf beleef wat glad nie eie is aan Ficksburg se weer nie. Ons is ook in die midde van 'n droogte. Dit beteken dat die reen en koue wat ons vliee populasie beheer afwesig is. Ek doen soveel moontlik wat ekologies en verantwoordelik is teenoor die omgewing om vliee te bekamp. Na ons eerste reen van die seisoen (35mm) is dit terug na normaal.
Ons doen voordurend onderhoudwerk op ons eenhede wat miskien nie van moderne ontwerp is nie, maar mense wat by ons kom bly kom gewoonlik vir die stilte, atmosfeer, natuuruitsig en sterre en om plaaslewe te ervaar.
Lekker aand vir julle!
Elsa G - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Fantastiese plek, vriendelike mense.
Nebo Mountain Lodge se terugvoer
Baie dankie, Elsa. Hoop ons sien julle gou weer!
Rick en Riette
Hendrik K - Aug 2019
Algehele gradering
Hartlike, vriendelike gasheer en gasvrou.
Janika R - Aug 2019
Algehele gradering
Asemrowend!
Monique K - Aug 2019
Algehele gradering
Ongelooflike lekker rus naweek, met lekker kos en goeie geselskap!
Lees meerAndre T - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik gesellig en ontspanne.
Nebo Mountain Lodge se terugvoer
Baie Dankie! Ons hoop ons sien julle sommer binnekort!
Flip V - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid ver bo enige verwagting.
Lees meerNebo Mountain Lodge se terugvoer
Baie dankie! Ons is jammer julle naweek is kort geknip deur die weer, maar hoop dat julle binnekort weer sal kom kuier.
Groete
Riette
Renette V - Apr 2019
Algehele gradering
Bespreek gerus etes. Dit is heerlik.
Nebo Mountain Lodge se terugvoer
Hi Renette,
Dankie vir jou resensie en veral dankie vir jou kompliment oor my kos.
Ek vra omverskoning dat ek nie betyds laat weet het van die hek nie, aangesien ek nie besef het dat julle so vroeg gaan ry na Sandstone toe nie. Ek wil ook nie my gaste onnodig vroeg sms nie. Dit was waarskynlik as gevolg van 'n weerlig slag wat hek onklaar geraak het. Iets waaroor ons nie beheer het nie. Ons neem ook verskeie sekuriteit maatreels en sal geensins my gesin of ons gaste aan 'n verhoogte sekuriteit risiko blootstel nie.
Groete,
Riette
Nebo Mountain Lodge
Mariana K - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Nebo Mountain Lodge se terugvoer
Baie Dankie. Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Pieter B - Des 2018
Algehele gradering
Beautiful, neat and peaceful.
Andre L - Nov 2018
Algehele gradering
Enjoyed the stay very much. Warm and friendly hospitality.
Sakkie B - Nov 2018
Algehele gradering
Gasvryheid deluxe!
Sheadrach P - Okt 2018
Algehele gradering
Beautiful place friendly host .
Nebo Mountain Lodge se terugvoer
Thank you. It was great having you.
Karel B - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Andreas J - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf op ‘n régte Vrystaatse plaas.
Nebo Mountain Lodge se terugvoer
Dankie Andreas, ons sien uit na jul volgende besoek.
Alida F - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Nebo Mountain Lodge se terugvoer
Baie dankie, Alida! Ons sien uit na jul volgende besoek.
Martie K - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlike wegbreek vir 'n naweek saam jou familie.
Nebo Mountain Lodge se terugvoer
Baie dankie Martie, hoop ons sien jou weer vir die Kersiefees Marathon.
Annelize E - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker, rustige plaaslewe!
Magda M - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig met die mooiste uitsig.
Jan A - Des 2015
Algehele gradering
Rustige omgewing vol gasvryheid
Johan R - Sep 2015
Algehele gradering
Hulle is nog besig om die plek op te knap.
René R - Sep 2015
Algehele gradering
Uiters netjies en skoon. Heerlike nagrus gehad. Dankie.
Gerhard M - Feb 2015
Algehele gradering
Stunning! Sal dit vir enige natuurliefhebber aanbeveel. Vriendelike personeel.
Charmaine M - Jan 2015
Algehele gradering
Lekker selfsorgkliphuis!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nebo Plaas, Ficksburg, 9730, Vrystaat