Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ned

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neddicky-straat 5, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 830 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Ned is 'n pragtige selfsorghuis in Sedgefield in die hartjie van die Tuinroete. Dit is in 'n bekoorlike en stil straat naby die strandmeer, see, die dorpie en verskeie aktiwiteite binne 30 minute in enige rigting vanaf die verblyf.

Die huis het 2 ruim slaapkamers op die boonste verdieping, elk met 'n privaat stel trappe. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-bakdamer met 'n bad en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en slaapbanke, en daar is 'n stort in die en suite-badkmer. Daar is nog 'n kamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort op die onderste verdieping. Die slaapkamers het ook waaiers en elektriese komberse.

Die oopplan-leefarea op die onderste verdieping beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n dubbeldeur-yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en 'n eiland met stoele toegerus is.

Die leefarea het 'n kaggel en verskeie vermaakopsies soos boeke, bordspeletjies en 'n MiBox met stroomdienste.

Die dek op die boonste verdieping het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en uitsigte oor die woud en op die berg. Daar is nog 'n beskutte dek en afdakkie met 'n braai, beligting, 'n sit- en eetarea in die erf. Die vuurput is ook belig en gaste het toegang tot die houtvuurwarmbad wat ook as 'n plonspoel dien.

Die verblyf het 'n alarmstelsel en daar is deure en hekkies aan die bo- en onderkant van die trappe wat die verblyf gesinsvriendelik maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Ned sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
2 xEnkelslaapbank
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Ned
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Malcolm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • Neddicky-straat 5, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ned het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 830
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R5 830
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neddicky-straat 5, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0314e83c7734ddff95f0a7b79a19fb7edccf8a3814bd48156d5b199026dbea0ea2e44fdb5b9237db0b2a80dd76444beabfac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 830 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 5 Neddickky Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.020327959835 22.806791599544
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem