Welgevonden  Akkommodasie by Nedile Lodge | LekkeSlaap
+35

Nedile Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 12:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R517, Plot 54, Welgevonden Wildreservaat, 48 km vanaf Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R8 920 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Nedile Lodge is in die malaria-vrye Welgevonden Wildsreservaat, sowat 48 km buite Vaalwater, geleë. Daar is verskeie wild, soos witrenosters, leeus, olifante, buffels en luiperds.

Nedile Lodge bied slaapplek vir tot 10 gaste in 5 eksklusiewe en luukse kamers. Al die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke suite by Nedile is ontwerp met ons gaste se absolute privaatheid, ontspanning en gerief in gedagte. Die suites het elk 'n privaat dek, kaggel, plafonwaaier, binne- en buitestorte en 'n luukse badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die hooflodge by Nedile, met sy Afrika-tema, beskik oor 'n kroeg, eetkamer, gerieflike sitkamer en 'n atmosfeer wat gaste noop om hulle skoene uit te skop en die rustigheid van die omgewing in te drink terwyl hulle egte Suid-Afrikaanse gasvryheid ervaar.

Gaste kan in die rotsswembad afkoel of aan een van die wildkyk-aktiwiteite deelneem. Hulle kan op wildritte gaan of staptogte deur die bos onderneem onder leiding van 'n wildbewaarder wat goeie kennis van die bosveld dra.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Nedile Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • R517, Plot 54, Welgevonden Wildreservaat, 48 km vanaf Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Nedile Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R8 920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R8 920
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 12:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R517, Plot 54, Welgevonden Wildreservaat, 48 km vanaf Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWWbVa95edqjaHa0EGwWowYT492ggbcY7B4p59QhqBwfjMFDuyA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R8 920  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 R517 Site 54, Welgevonden Game Reserve 0530 Limpopo 086 999 0018 12:00-12:00 12:00 -24.252951229319 27.742495536804
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za