Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neels in Rocklands

Blou Kamer
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n enkelbed, 'n dubbelbed en 'n rak en hangplek vir klere. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Groot venster bied 'n pragtige uitsig oor die Hantamberge. Albei kamers in die huis het toegang tot 'n gemeenskaplike oopplan-leefarea en -eetarea met 'n kaggel. Daar is ook 'n ruim gemeenskaplike kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof met 'n elektriese oond, 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die kombuis bied 'n pragtige uitsig op die berge en oor die groot plaasdam.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf met gemeenskaplike selfsorggeriewe.

Huisreëls

Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei.

Die grondpad is slegs 3,5 km lank en is in 'n goeie toestand.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Piet se Kamer
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het as standaard 'n dubbel- en 'n enkelbed met 'n opsie van drie dubbelbeddens, en daar is ook 2 gemakstoele. Daar is ook 'n rak met laaie en hangplek vir klere. Die venster bied 'n pragtige uitsig op die Noordelike Sederberge. Op versoek kan die dubbelbed met 2 enkelbeddens vervang word. Die kamer het toegang tot 'n gemeenskaplike oopplan-leef en -eetarea met 'n kaggel wat ook 'n binnebraai is. Daar is 'n yskas-vrieskas vir die uitsluitlike gebruik van Piet se Kamer. Daar is ook 'n ruim gemeenskaplike kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof met 'n elektriese oond, en 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die kombuis bied 'n pragtige uitsig op die berge en oor die groot plaasdam. Gaste in die kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf met gemeenskaplike selfsorggeriewe.

Huisreëls

Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei.

Die grondpad is slegs 3,5 km lank en is in 'n goeie toestand.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Studio
Vanaf
Vanaf R830
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n klein kombuis met yskas, stoof, oond en mikrogolf. Die eenheid het 'n privaat ingang vanaf 'n privaat stoep omring deur 'n pragtige tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei.

Die grondpad is slegs 3,5 km lank en is in 'n goeie toestand.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R364, Lorraine-plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABmwr11AhHt0b3ZnYuZxDqLy9HISQP9MrQkv2yx859U1GFPZRGn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 R364 Lorraine Farm 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.0515 19.049416666667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem