Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neethling's Corner

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Ezmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 29

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Neethling's Corner
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Suzanne M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne M
Gesin met klein kinders

Heerlik gerieflik en idillies.

Wat 'n lieflike, smaakvolle en goed toegeruste blyplek. Ons was aangenaam verras en sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne N
Gesin met klein kinders

Eenheid ruim, gerieflik en modern. Alles wat jy nodig het, met die mooiste uitsig.

Die eenheid is troeteldiervriendelik en het ek vooraf gereël dat my hond kon saamgaan. Die perseel is goed omhein. Ons was altyd gerus oor ons troeteldier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winston K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winston K

Modern, netjies, mooi uitsig en 'n goeie ligging.

Die plek is baie netjies en modern. Dit is gerieflik geleë en stapafstand na die dorpie. Die uitsig vanaf die stoep is baie mooi. Die plek het ook 'n alarmstelsel en voel veilig. Sal dit vir enige een aanbeveel en sal self weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Neethling's Corner se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Ek sien uit na jul volgende bespreking.

Neethling's Corner
Widmark W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Widmark W
Saam met vriende

Neetlings Corner.

Die perseel het ons behoeftes 100% gepas. Die eienaar het deeurgans ons op hoogte gehou met load shedding ens. Sal verseker weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R3 200
R3 200 R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 200
R3 200 R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 200
R3 200 R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbe-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12a68cfa55521aa87cb62571369b497b052f8f90788dda8f0abe1a463e4d815df998080ed0fae7aec13563ffe0cd0d429d3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.519932648101 28.417571150619
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem