Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neethling's Corner

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 1 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbe-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Neethling's Corner is 'n selfsorghuis naby Clarens se middedorp met 'n pragtige uitsig.

Die huis is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die eetarea het 'n tweede yskas en 'n etenstafel vir 6. Die sitarea spog met banke en 'n platskerm-TV. Buite is daar 'n onderdakstoep met sonstoele, 'n etenstafel vir 6 en 'n ingeboude braai.

Slaapplek

’n Bespreking by Neethling's Corner sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Neethling's Corner
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Ezmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 29

Jaar gelys 8

Ligging

  • Malherbe-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Neethling's Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
R3 200 R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 200
R3 200 R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbe-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12a68cfa55521aa87cb62571369b497b052f8f90788dda8f0abe1a463e4d815df998080ed0fae7aec13563ffe0cd0d429d3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.519932648101 28.417571150619
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem