LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nehema Manor | LekkeSlaap
+88

Nehema Manor

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R511, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nehema Manor is in die hartjie van Hartbeespoort geleë en spog met 'n pragtige uitsig op die berge en 'n ligging naby alle toeriste-aantreklikhede. Die stylvolle en knus vakansiekothuise is in 'n stil tuin geleë. Die kothuise is perfek vir 'n romantiese wegbreek of gehalte-gesinswegbreek.

Albei kothuise het 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer. Lemon Tree Cottage het 2 enkelbeddens indie tweede slaapkamer en Modjadji Cottage het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Dié 2 slaapkamers deel die badkamer met 'n stort en 'n bad. Linne en handdoeke, elektriese komberse, verwarmers en waaiers word voorsien.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond in. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitkamer met lugversorging en 'n TV met DStv-kanale ontspan. Die oopplanleefarea bied toegang tot 'n stoep met braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Neem asseblief kennis dat rook verbode is by Nehema Manor, maar gaste is welkom om buite te rook.

Doendinge in die omgewing sluit die Hartbeespoort-sweefspoor, die Olifant-, Aap- en Jagluiperdreservate, bergfiets- en klimroetes, abseil, riviervlotvaart, 4x4-roetes, warmlugballonvlugte en 'n verskeidenheid restaurante en markies.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Nehema Manor
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Langs die R511, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Nehema Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R511, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9ea9a332b3b95476978a82ca3cdaaae104dff035282baf806e86f55e52827444fc95ed098a3332b4ccdbcc7253004abf3fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Off the R511 Hartbeespoort 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.721817701687 27.883547209203
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!