LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nehema Manor | LekkeSlaap
+88

Nehema Manor

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Nehema Manor
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jan E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie is pragtig.

Boomhuis is 'n teleurstelling agv die padgeraas. Ons kon die deure glad nie ooplos en die natuur geniet nie. Dis waarvoor ons gegaan het, vir rustigheid en ontspanning. Dankie vir die mooi en skoon plekkie ten spyte van die padgeraas.

Tienus L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek om te bly.

Baie netjiese en moderne plek, goeie persoonlike diens.

Merilyn C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Merilyn C
Gesin met klein kinders

Peaceful stay.

Beautiful gardens, privacy and safe for little children. We stayed at the Modgadi Cottage which has its own private garden. The cottage is well kept and clean. The location is close to the Dam, zoo and restaurants.

Alma P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n klein paradys.

Pragtige kamers en uitsigte. Goed ingerig en verskriklike vriendelike mense. Sal enige tyd weer daar gaan uitspan!

Minette H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en personeel baie vriendelik

Netjies, baie stil mooiste plekkie

Lizelle R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, stunning, quiet and relaxing.

Had the best time. Cannot wait to go back.

Benjamin N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin N
Gesin met tieners

Heerlike rustige atmosfeer.

Baie lekker gekuier in die rustige atmosfeer en baie beïndruk met die tuine. Wooneenheid was baie skoon en netjies en ek sal dit vir enige reisiger aanbeveel.

Louise S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met vriende

Lovely!

A lovely place. The only problem was that they were late with the cleaning. We had to wait and check in time was 14h00 and by then they hadn't started cleaning! We were on our way to a wedding and rushed for time. The excuse was the previous people checked out 1 and a half hours late.

Jo-ann S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann S
Gesin met klein kinders

Puik ontvangs! Beste ervaring sover.

Ons is persoonlik ontvang deur Raphael wat saam met ons deur elke vertrek geloop het en gewys het waar alles is en hoe alles werk. Wat 'n aangename mens! Die plek was baie netjies gewees en die klein ekstra's was baie waardeer. Kan hulle beslis aanbeveel en sal persoonlik nêrens anders bly wanneer ons Hartebeespoort weer besoek nie.

Juanita B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita B
Saam met vriende

Fantastiese wegbreek.

Nehema se staff het uit hulle pad uit gegaan om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak! Daar was soveel moeite gedoen, veral die klein goedjies! Die elektriese komberse was so 'n groot bederf in die winter.

Johan B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met vriende

Baie goed en waarde vir geld.

Dit was baie lekker en die free WiFi was 'n goeie idee.

Nomthandazo M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomthandazo M
Saam met vriende

Amazing.

The reception was amazing, the place as well.

Ilze N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze N
Gesin met tieners

Alles was perfek, netjies, skoon en veilig. Naby aan alles.

Hartbeespoort was nog altyd 'n perfekte wegbreeknaweek. Ongelukkig lyk dit nie meer so mooi skoon en netjies soos altyd nie. Dit is hartseer om te sien hoe alles net agteruitgaan in ons land. By Nehema Manor was alles gelukkig skoon en netjies, ons het baie lekker gebly en sal beslis weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

Heleen D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen D
Saam met vriende

Ontspanne en heerlik.

Het meer ontvang as wat verwag was. Sal weer versoek.

Marie M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie M
Gesin met tieners

Heerlik stil, netjies en rustig. Vriendelike ontvangs en flinke terugvoering.

Beveel enige iemand aan om hier te bly! Die eienaars is op die perseel, of andersins 'n baie bekwame bestuurder beskikbaar. Die tuine is pragtig en die huis gerieflik ingerig.

Gerhard K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K
Gesin met tieners

Baie lekker gewees.

Dankie Anel vir die vriendelike ontvangs, al het ons eers 11uur die aand daar aangekom. Die Cottage was baie netjies en skoon. Baie rustige atmosfeer. Ons sal beslis weer vir julle kom kuier.

Nehema Manor's terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap Gerhard. Ons hoop om julle gou weer te sien!

Nehema groete
Anel

Nehema Manor
Ilze C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze C
Gesin met klein kinders

Excellent and very classy.

Very very nice and clean, smells wonderful, first time walking inside gave very good first impression! Quiet and safe surrounding with friendly staff! Would definitely visit there again! Thank you Lemon Tree!

Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R511, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9ea9a332b3b95476978a82ca3cdaaae104dff035282baf806e86f55e52827444fc95ed098a3332b4ccdbcc7253004abf3fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Off the R511 Hartbeespoort 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.721817701687 27.883547209203
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!