Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neighbourgood Franschhoek

Selfsorg
Weeksdagaanbod 30% af

Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 13 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wet-straat 6, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 495 R1 047 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Neighbourgood Franschhoek bied elegante selfsorgverblyf in die hartjie van Franschhoek. Dit is ideaal vir vakansiegangers wat graag hierdie pragtige dorpie wil verken, maar dit is ook geskik vir sakereisigers.

Verblyf is beskikbaar in of 4 Koningkamers of 3 Koninginkamers. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste. Die Koningkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die Koninginkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, verhitte handdoekreling en 'n toilet.

Elke eenheid se kombuisie is met 'n induksiestoofplaat, mikrogolf, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en 'n TV met DStv is beskikbaar.

Die verblyf is naby plaaslike restaurante, winkels en opwindende buite-aktiwiteite. Dit is ook na aan verskeie plaaslike bakens en historiese geboue wat net 'n entjie se stap ver is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Neighbourgood Franschhoek
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Neighbourgood Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • De Wet-straat 6, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Gaste dink Neighbourgood Franschhoek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 495
R1 495 R1 047
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 495
R1 495 R1 047
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wet-straat 6, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA282f58bf42d8824db8747a86623ff81b2d4d908a1059e871ba40642736207942702a4261c3028bce62486c2e08a661c4cb49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 495 nouVanaf R1 047 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 6 De Wet Street Franschhoek 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.90566 19.11546
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem