Neptune's Terrace no 34

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 25 % af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 13 Okt 2019 tot 22 Nov 2019.

Beskrywing

Neptune's Terrace no 34 is in Jeffreysbaai se hoofweg, Da Gama-weg, net bo die hoofswemstrand geleë. Dolphin-strand is 'n Blouvlagstrand en is net 150 m weg.

Verblyf bestaan uit 2 slaapkamers met slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Beide kamers het ingeboude kaste. Alle linne word vir die beddens en die slaapbank voorsien. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en 'n wasbak. Daar is 'n aparte toilet en 'n wasbak reg langs die badkamer.

Die kombuis het granietblaaie, 'n groot yskas-vrieskas, elektriese stoof, oond, suigwaaier, ketel, broodrooster, toebroodjierooster, mikrogolfoond, stoomtoestel, koffiemasjien, potte, panne, glasware, eetgerei en breekware vir 6 gaste. 'n Wasmasjien, droograk, stoomstrykyster en 'n strykplank is ook beskikbaar. Daar is sitplek vir 6 gaste by die etenstafel in die sitkamer en sitplek vir 6 gaste by die kombuistoonbank. Daar is ook 2 hoë stoele.

Die leefarea het 'n platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler. 'n Paar DVD's en boeke word voorsien. Die veilige kompleks het 2 hysbakke vanuit die kelderparkeerplek. Gaste mag daar parkeer en daar is 'n aangewese parkeerplek vir 'n waentjie.

Slaapplek

'n Bespreking by Neptune's Terrace no 34 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Tripelstapelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Neptune's Terrace No 34 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 R600 per nag (plek vir 6)

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 13 Okt 2019 tot 22 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za