Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neptune

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neptunes-rylaan 16, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R490 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Neptune is 'n heerlike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang in 'n hoofhuis in die hartjie van Gordonsbaai. Dit is 'n rustige toevlugsoord vir gaste wat die dorp wil verken.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea en 'n leefarea met 'n etenstafel en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar en veilige parkeerplek is agter 'n hek op die perseel beskikbaar.

Neptune is naby plaaslike winkels en restaurante geleë. Gordensbaai se hoofstrand net 1,8 km ver, en gaste kan nabygeleë wynplase en botaniese tuine verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Neptune sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Neptune
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

MONICA Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 6

Ligging

  • Neptunes-rylaan 16, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Neptune het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R490
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neptunes-rylaan 16, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA182d2426bcb92010b950c77c74496268d5a981e67ce0772eed9c608a357edd80d5bb6ce21c7279aff04ee59f723d966ed098?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R490 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 16 Neptunes Drive Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.149915860012 18.877037375988
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem