Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neptune Isle 121

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 646

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir Neptune Isle 121
Netheid
3.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Nicolise V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolise V
Gesin met tieners

Dis 'n lekker plek, kort net so paar goed, dan sal dit nice wees.

Die woonstel is op 'n lekker plek geleë. Ons sal aanbeveel dat die eienaar 'n wasmasjien, 'n wasgoedrak om nat klere op te hang, en ook 'n Weber-braai kry. Dit sal nog meer mense lok. Die banke voor het 'n snaakse reuk gehad. Ek dink dit kort 'n lekker was. Ek dink ook dat as daar reëls is, moet almal in die kompleks dit volg, want ons het baie katte en honde daar gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja G
Gesin met klein kinders

10 uit 10 sal enigetyd weer kom.

Baie dankie vir 'n lieflike plek. 10 uit 10. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletia O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Aletia O
Gesin met klein kinders

Dienslewering was nie bevredigend nie.

Die gasheer was uitstekend. Hy het sover moontlik probeer om ons te help. Met ons aankoms was die stort vuil. Die tweede aand van ons sewe nagte se verblyf het ons hulle verwittig dat die oond nie werk nie. Op die dag van ons vertrek het die kontrakteur weer geskakel om te laat weet dat hulle steeds nie die probleem kon oplos nie. Dit was uiters teleurstellend, veral omdat dit 'n gesin met twee jong kinders betref. Ons kon nie skoon linne in die tyd kry nie. Die eienaar was nie bereid om 'n braaier te verskaf sodat ons nie van wegneem etes hoef te gebruik nie. Die area is goed gelee. Ek dink nie dit was waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Gate-rylaan 1, Lagoon Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd919797748f34d6d488156611d4183af8be69560295bf8433158bdb24d3a5bb3d69d12c81cfdbec375f9db3986b5c48e1635?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 1 Lagoon Gate Drive Lagoon Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.892981 18.482412
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem