Milnerton Akkommodasie by Neptune Isle 317 | LekkeSlaap
+13

Neptune Isle 317

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lagoon Beach-rylaan, Neptune's Isle 317, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Neptune Isle 317 is 'n selfsorgwoonstel in Lagoon Beach aan Tafelbaai se kus. Dié area bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg en is die ideale bestemming vir diegene wat Kaapstad en omgewing besoek. Die pragtige strand is heerlik vir watersport soos seilplank- en vlieërbranderry. Ander doendinge in die omtrek sluit vierwielmotorfiets, voetslaan, inkopies en uiteet in.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak, en 'n toilet.

Die kombuis het 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is ook 'n eetarea vir 6, 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met 'n berg- en see-uitsig.

Slaapplek

’n Bespreking by Neptune Isle 317 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Lagoon Beach-rylaan, Neptune's Isle 317, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lagoon Beach-rylaan, Neptune's Isle 317, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcjwhRH4qHXFQQMpgM8iS4PRIBJYJzD4Wj1TzP8IscEq7Iyl2AW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 2) Lagoon Beach Drive 317 Neptune's Isle 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -33.893177107459 18.482628789822
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za