Nautilus Shells - The Tides Apartment
Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Royal-weg 39, The Tides 33, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 430R1 823 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Nautilus Shells - The Tides Apartment is 'n ruim seefront-woonstel met slaapplek vir 6 gaste en 'n uitsig oor Sunrise-strand in Muizenberg.
Dié woonstel is op die derde verdieping en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n beskutte stoep. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer wat 'n stort het.
Die oopplan-kombuis het 'n stoof en oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en etes kan by die etenstafel met 'n uitsig oor die baai geniet word.
Die sitarea het 'n slim-TV met satellietkanale en WiFi. Dit lei na 'n onderdakbalkon met ononderbroke uitsigte oor Valsbaai. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.
Die woonstel is 90 m van die strand af, 220 m van die gewilde Muizenberg Market op Sondae af en 900 m vanaf verskeie winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Nautilus Shells - The Tides Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 29
Resensies 32
Jaar gelys 15
Ligging
- Royal-weg 39, The Tides 33, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Royal-weg 39, The Tides 33, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom