Neptunes Seat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millerstraat 4, Simonstad, Kaapstad, 7995, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Neptunes Seat bied 'n tuiste weg van die huis in 'n fantastiese area met Boulders-strand op die drumpel. Dit is naby restaurante, kafees en winkels in Simonstad met die geleentheid vir talle kusaktiwiteite in die omgewing.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 stylvolle slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 6 stoele. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met toegang tot Netflix. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar.
Glasskuifdeure lei van die leefarea na die skitterende swembad met 'n uitsig oor die see in die verte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Neptunes Seat sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Armahn Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Jaar gelys 5
Ligging
- Millerstraat 4, Simonstad, Kaapstad, 7995, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millerstraat 4, Simonstad, Kaapstad, 7995, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom