LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Neptune's Terrace 69 | LekkeSlaap
+16

Neptune's Terrace 69

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neptune's Terrace 55, Da Gamastraat 12, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Neptune's Terrace 69 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die seefront in Jeffreysbaai. Die woonstel spog met 'n uitsig oor die hoofstrand en die omliggende area.

Dit is ten volle toegerus en het lugversorging. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Daar is 'n stort en 'n bad in die badkamer.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die leefarea aan die oorkant bied toegang tot 'n balkon wat rondom die eenheid strek en met 'n ingeboude braai en see-uitsig spog.

Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar. Die kompleks is naby restaurante, winkels en ander geriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Neptune's Terrace 69 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Neptune's Terrace 55, Da Gamastraat 12, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neptune's Terrace 55, Da Gamastraat 12, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5SChhwwEC682I1VbefNyt9Lc85vEpWGAAuM0dNCk5jEyeyPqOk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 55 Neptune's Terrace 12 Da Gama Road 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.054350044876 24.92233784418
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!