Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neptunus 2

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-weg 87, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Neptunus 2 is 'n eenheid op die boonste verdieping wat pragtig ingerig is op dieselfde perseel as Neptunus 1. Die huis is net 50 meter se stap vanaf die strand in Paternoster aan die Weskus. Let asseblief daarop dat dit 'n openbare strand is en dit besig en lawaaierig kan raak gedurende die vakansie.

Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie wat oopplan is met die leef- en eetarea. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en die leefarea en eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6, 'n TV met volledige DStv en 'n kaggel wat as braai gebruik kan word. Gratis WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Gaste kan gebruik maak van die braaigeriewe buite en die beperkte uitsig van die stoep af bewonder. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Ons laat ongelukkig nie troeteldiere of kinders op die perseel toe nie. Rook is verbode in die huis.

Slaapplek

’n Bespreking by Neptunus 2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Patio

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 11 resensies vir Neptunus 2
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1664

Jaar gelys 10

Ligging

  • St Augustine-weg 87, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Neptunus 2 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-weg 87, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA676906f1bc77d29821677515cfa1aec23eb2c1450be041aa2dc5072234e2821e20dddbd030fad91d28f30cae561ec5d19f0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 4 Malgas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808431972401 17.89426356554
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem