Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nerina Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-singel 50, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nerina Place is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Vishoek. Dit is ideaal vir toeriste wat die suidelike voorstede van die Moederstad wil verken.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplankombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en het 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en 'n lessenaar. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook sonkrag sodat gaste nie deur kragonderbrekings verontrief word nie.

Buite is daar 'n privaat braai-area. Parkeerplek is op die straat beskikbaar. Die huis is naby die strand, restaurante, Clovelly Gholfbaan, Silvermine Natuurreservaat en verskeie bergstaproetes.

Slaapplek

’n Bespreking by Nerina Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Nerina Place
Netheid
4.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Maarten Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 8

Ligging

  • Nerina-singel 50, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nerina Place het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-singel 50, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d5101e1a7cdf0ada40048d404975d33910e0beef4ffa6d7ea7e28435d379c42e4e9875aff8ae889d8b681ead18142e9f64c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 50 Nerina Crescent Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1289682 18.4283233
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem