Nest Egg Holiday Home
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 23 Apr 2024 tot 26 Sep 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vierdestraat 261, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 950R2 765 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Nest Egg Holiday Home is 'n lieflike huis wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf met pragtige berguitsigte in Voëlklip, Hermanus bied. Hierdie huis is ideaal vir gesinne of vriende wat op soek is na vakansieverblyf naby strande, winkels en restaurante.
Dié huis beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en bied slaapplek aan 10 volwassenes. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens, of 'n dubbelbed en 'n bed vir 'n kind. Die 3 badkamers het 'n stort-oor-bad of 'n stort. Drie slaapkamers en 2 badkamers is op die onderste verdieping. Twee slaapkamers en 1 badkamer is op die boonste verdieping. Sekere kamers bied 'n gedeeltelike see-uitsig.
Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het etenstafels, TV en gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n kuierarea met 'n toegeboude braai-area met 'n ingeboude braai, sitplek, 'n kisvrieskas, yskas-vrieskas en 'n Weber-braai.
Gratis WiFi en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Nest Egg Holiday Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Petra Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Jare op LekkeSlaap 10
Ligging
- Vierdestraat 261, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vierdestraat 261, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom