+18

Netan-El Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Hibiskus Avenue, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R920 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Netan-El Selfsorg is geleë in die Weskusdorp Velddrif en bied skoon en gemaklike akkommodasie, ideaal vir beide vakansiegangers en reisigers wat noord of suid reis en oornagverblyf benodig.

Die akkommodasie bestaan uit 2 selfsorg-eenhede en bied slaapplek vir 4 persone in elk. Die SeaBreeze-eenheid is volledig toegerus met 'n kombuisie, 'n leefarea met 'n dubbelslaapbank en 'n slaaparea met 'n dubbelbed. Die Retro-eenheid is volledig toegerus met 'n kombuisie en 1 enkelbed met 'n dubbelbed in die leefarea. Elke eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenhede het opritte wat daarheen lei, genoeg spasie rondom die beddens en relings in die badkamers vir diegene in 'n rolstoel.

Daar is 'n gemeenskaplike braaiplek buite waarvan gaste gebruik kan maak.

Daar is oop parkeerplek op die eiendom, maar die erf is nie omhein nie, dus parkering is op gaste se eie risiko.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 6 Hibiskus Avenue, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Netan-El Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Hibiskus Avenue, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d2f687f890e780b21b1d4e3fb5ad79003d9377e4b53e52035435d83f6cea598b5f7559d5d7528fc08dc583373ca24721830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 6 Hibiskus Avenue Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.781983702322 18.162391260266
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang