- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Hibiskus Avenue, Velddrif, 7365, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Netan-El Selfsorg is geleë in die Weskusdorp Velddrif en bied skoon en gemaklike akkommodasie, ideaal vir beide vakansiegangers en reisigers wat oornagverblyf soek terwyl hulle noord of suid reis.
Die eiendom bestaan uit twee selfsorg-eenhede. Die SeaBreeze-eenheid bied slaapplek vir tot vier gaste en beskik oor 'n kombuisie, 'n leefarea met 'n dubbelslaapbank en 'n slaaparea met 'n dubbelbed. Die Retro-eenheid bied slaapplek vir tot drie gaste en is toegerus met 'n kombuisie, 'n enkelbed en 'n dubbelbed in die leefarea. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beide eenhede is rolstoelvriendelik, met opritte, voldoende spasie rondom die beddens en gryprelings in die badkamers.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike buitebraai. Oop parkering is beskikbaar op die eiendom; die erf is egter nie omhein nie, en parkering is op gaste se eie risiko.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 6 Hibiskus Avenue, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Netan-El Self-catering het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Hibiskus Avenue, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang