Mpumalanga Akkommodasie by Netoza Farm House | LekkeSlaap
+11

Netoza Farm House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Burnside Pad, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Netoza Farm House is naby Nelspruit in Mpumalanga geleë. Dit is sowat 12 km buite die dorp op die Burnside-pad.

Daar is 3 slaapkamers: Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en een van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kamer met die en suite-badkamer het ook 'n skuifdeur wat lei na die sprankelende swembad. Die ander 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en aparte toilet. En daar is 'n oopplan-eet en -sitkamer, en 'n ten volle toegeruste kombuis.

Ontbyt is ingesluit en word in die eetarea bedien.

Slaapplek

’n Bespreking by Netoza Farm House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Netoza Farm House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 13 Burnside Pad, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Netoza Farm House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Burnside Pad, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhMjY0NDI1LWMxOTAtNDgzZi1iNWZmLWYyMTE0ZDdhMzk2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (vir 6 persone) 2 5 1 5 13 Burnside Road Nelspruit 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.464166666667 30.878361111111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za