New Boston Apartment 1003
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Marlene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 8
Resensies 3
Maande op LekkeSlaap 3
Opsomming van Resensie
Lucinda R - Mrt 2024
Algehele gradering
Ek het 'n lekker tyd gehad en die uitsig was baie mooi.
New Boston Apartment 1003 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar, Lucinda. Dankie weereens dat jy New Boston gekies het vir jou verblyf en dat julle die woonstel so netjies agtergelaat het. Hoop jou ouers se eiendom en julle as familie is almal veilig na die vreeslike storms. Hoop om julle gou weer te huisves!
Marelize V - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie ligging, block uit gordyne en pragtige uitsig.
New Boston Apartment 1003 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar, Marelize, waardeer dit.
Baie bly jy het die verblyf by ons geniet en hoop om jou gou weer in die nabye toekoms terug te verwelkom!
Beste wense
Marlene
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 85, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6