New Boston Apartment 1005
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 85, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
New Boston Apartment 1005 is in die Bostonsentrum in Boston, Bellville, geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf. Die kompleks spog met 'n uitkykdek op die dak, 'n gastewasarea en parkeergeriewe.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, broodrooster, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is.
Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbank en 'n TV met DStv en Netflix. WiFi-toegang is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Marlene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 8
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Voortrekkerstraat 85, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink New Boston Apartment 1005 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 85, Bellville, 7530, Wes-Kaap