Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Eden Suites

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

(Owner) Janice Flemming Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 49 resensies vir New Eden Suites
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Leizel K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leizel K

Baie aagenaam en gerieflik.

Baie aangename en behulpsame gasvrou wat uit haar pad gegaan het om ons te akkommodeer en help, definitief weer daar bly en met groot lof aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Gerieflik en baie vriendelike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louret V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louret V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek saam met eggenoot.

Vriendelik ontvang. Het rustig gebly in 'n besige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wikus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus S
Enkelreisiger

Gemaklik, netjies, waarde vir geld.

Was welkom ontvang en het die verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anri W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri W
Saam met vriende

Netjies, skoon, rustige omgewing.

Fantasties, was baie lekker, skoon verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronnie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en veilige plek.

Verblyf was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sou dalk net van die ander DSTV kanale verkies het (bv. Kyknet).

Heerlik en ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing relaxed and the best service.

Enjoyed the peace and quiet and privacy absolutely beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en veilig.

Dis naby ons kinders en baie gerieflik. Heerlik vir ons om daar te oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georg R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georg R
Enkelreisiger

Just perfect.

The host was extremely helpful and always available to help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Baie netjies, baie vriendelik. Die bestuurder het uit haar pad gegaan vir ons. Ons sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie K
Gesin met tieners

Value for money.

New Eden Suites is very central in the Fourways area, very neat and clean. The host received us very friendly. Ons sal vir seker weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi en rustig! Gasvryheid en kliëntediens, uit die boeke!

Verblyf is goed geleë, skoon en baie netjies. Lyk presies soos op die fotos. Sal beslis weer daar gaan bly! Die gasvryheid was 'above and beyond' wat ons verwag het! Amazing plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Excellent place with excellent hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

New Eden Suites se terugvoer

Thank you for your review we always welcome feedback on improvement

New Eden Suites
Leenash P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leenash P

Absolutely amazing!

The host was awesome. Nothing was ever a problem. Everything was always neat and tidy. It created such a relaxing atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

New Eden Suites se terugvoer

Thank you for the awesome review, appreciated
We always look forward to improvement to ensure our Guests are comfortable

New Eden Suites
Lutfiya G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lutfiya G
Besigheidsreis

Awesome place. I will definitely go back there.

The manager was so friendly, and the place was spotless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

New Eden Suites se terugvoer

Hi Lutfiya thank you for the review, appreciated.
We do look forward to welcoming you in the future
Regards New Eden Guest Suites
Catharine

New Eden Suites
Ezri H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezri H
Enkelreisiger

Skoon, netjies en veilig!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franseska L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franseska L
Saam met vriende

Die kuier was lekker rustig.

Beveel beter parkeerterrein aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene B
Besigheidsreis

Satisfied, except for the problem with the booking on arrival.

On arrival, the guest house did not have confirmation of the booking and it was a struggle until 20:30 to sort everything out and to get the key to the room. Communication problem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilary K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en waarde vir geld.

Ek sal graag die hoofslaapkamer naby badkamer wou hê. Dit is nie baie privaat met sitkamer by badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en naby alles.

Rustige atmosfeer en goeie ligging en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rika O

Veilige, sentrale verblyf.

Ons het heerlik gebly. LED liggie sal behulpsaam wees vir loadshedding of ek het hom net mis gekyk in die kamer. Verder is die tuin met die swembad pragtig en rustig. Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan D

Great location and very quiet.

Great stay, great location with restaurants nearby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is hartlik ontvang en sal beslis weer daar oornag.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed and comfortable accommodation.

Our 3-night stay was great, we were well looked after, very comfortable, and enjoyed our stay. Already booked two more stays.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay.

I would most certainly book at New Eden Suites again when travelling through Gauteng, and the electric blanket was a very nice surprise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en gerieflik.

Sal beslis weer oorbly, enigste ding wat gepla het, is daar was nie seep in die badkamer en ook geen suiker by koffiestasie. Moes ook 'n rukkie gewag het by die hek voor iemand oopgemaak het. Maar behalwe dit was alles perfek, was dit waarde vir geld en sal ek weer oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B
Enkelreisiger

Very comfortable and enjoyable.

Such a beautiful location. Neat, clean, and peaceful. Will definitely be coming back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark K
Besigheidsreis

Clean and secure in a suburb.

Looking forward to my next stay it is on my list of accommodation in HJB.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette O
Besigheidsreis

Cozy, private and neat.

The parking was honestly a bit of schlep, but atleast it was safe. The pillows weren't too great, but didn't sleep cold, had a rather good sleep otherwise. There weren't spoons to stir coffee with. There were extra towels to wrap my long hair in after a shower, which was really handy!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Heerlike ervaring.

Netjies, veilig en maklike bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Masentle M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masentle M
Enkelreisiger

Felt like another home away from home!

Happy! Definitely, a place I can book every time I visit Johannesburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker daar, ek sal weer gaan hulle het net nie die kamer skoongemaak na die eerste aand se slaap nie, maar andersins was dit puik.

Dit was baie lekker daar ek sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor C
Enkelreisiger

Was really a quiet experience. Nice and private!

The only problem was DSTV was not working.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal for our movements in and around Jhb.

The parking bay left for us was awkward.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno D
Saam met vriende

Dit was baie lekker. En die mense was baie vriendelik.

Baie naby aan die al die winkels. Vriendelike staf. Sal dit gerus weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilary K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Sal bietjie meer privaatheid verkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Schalk B
Besigheidsreis

3 Ster verblyf, definitief nie 5 ster nie.

Voel ek was mislei met die vorige 5 ster terugvoerings en sou nie bespreek as ek die waarheid geweet het nie. Die parkeering is baie opmekaar, geen spasie en moet uit reverse deur lang gang. My badkamer se venster kyk op parkeer area uit vir almal om in te sien as jy nie toemaak nie. Die kamer fan kon nie aanbly as jy lig afsit nie m.a.w. lig en fan moet heeltyd saam aan wees. My kamer was nie skoongemaak nie - blykbaar moes ek vra as ek dit gedoen wil hê. Gevra of hulle DStv het en die antwoord was ja - toe ek daar kom was dit net seker kanale, nie eers sport nie. Voel hulle kon gesê het dis net sekere kanale. My kamer het 2 aparte enkel of 3/4 beddens langs mekaar gehad, maar dit is apart opgemaak so vir my as 'n groot man was dit baie ongemaklik om op te slaap. Geen melk word vir koffie voorsien nie slegs cremora. Dink dit is swak vir R640 per aand. WiFi opvangs was ook nie baie goed nie. Het een aand vroër geloop en my geld was darem terugbetaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

New Eden Suites se terugvoer

Hi Schalk
We are very sorry to hear that you did not enjoy your stay. You are correct about the parking being tricky. This happens when all rooms are full and everyone has a car , which seldom happens. The bathroom windows are frosted and can be closed while using bathroom, we also have a removable mosquito net , which makes putting up a blind difficult. The light/fan does work separately, controlled by a remote control. You booked the Sunny self catering room which as illustrated is 2 single beds that are pushed together or can be separated. We service and clean rooms on a Tuesday and Friday. You are right the dstv is not the premium package, has a few channels to choose from. The Rose cottage has the premium package.We have had no complaints about poor wifi. We have an inverter that works during loadshedding. If the network perhaps went down, it is not in our control. We appreciate your feedback. Regards
Janice Fleming

New Eden Suites
Jessica A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and comfortable.

Lovely and comfortable stay. Great service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit O
Besigheidsreis

Baie goed en professioneel.

Waarde vir geld, baie veilig en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clair S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clair S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent and peaceful.

Just happy with the stay over and service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet-michael Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet-michael Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik gewees.

Dit is 'n baie lekker plek. Ons het gemaklik geslaap en daar is 'n amazing bad en shower die swembad is baie mooi. Ek sal beslis weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G
Besigheidsreis

Huislike en netjiese kamer, met als wat nodig is. Stresvry!

Skoon, netjies en mees belangrik, STIL. Rustige veilige ligging. In die aand is die uitsig op die swembad regtig mooi en dra by tit die rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsty J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Great location. Very clean and neat. Just the light didn't go off completely when the fan was on. But will definitely stay there again when in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Namhla F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Namhla F
Saam met vriende

I had a great stay.

The manager was very nice and helpful. The accommodation was very clean and beautiful as shown on the pictures.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiehann W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehann W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Baie mooi plek, en diens is baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isaac M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great.

It was great as shown on the website and it was safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika N
Enkelreisiger

Net een nag oorgeslaap, maar sal vir seker weer.

Ek het net een aand oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H

Uitstekende waarde vir geld. Die gasvrou was besonder professioneel en vriendelik. Sy het uit haar pad gegaan om ons te help.

Die ligging is perfek. Dit is baie veilig, netjies en goed onderhou. Die gasvrou was baie behulpsaam en het werklik moeite gedoen om ons te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

New Eden Suites se terugvoer

Lovely guests. Communication was good.
I would love to host you again any time

New Eden Suites
Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turacostraat 28, Norscot, Sandton, 2055, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cbfba2e19f6bafea36cc4cf1cfefb7da5dea57a6218d80f48003f7cd2acb1ef09455de3810d46696f012c979a4af8438c5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 28 Turaco Street Norscot 2055 Gauteng 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -26.03683 28.00664
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem