LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by New National Hotel & Conference | LekkeSlaap
+59

New National Hotel & Conference

Hotel
  • Kapasiteit: 69 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 352, Parow-Oos, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R910 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

New National Lodge & Conference bied verblyf in Parow, Kaapstad. Die hotel is slegs 10 min vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Verblyf word gebied in 32 uniek en smaakvol versierde kamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke kamer het ook gratis WiFi, TV met sekere DStv-kanale, telefoon en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die hotel het 'n gemeenskaplike leefarea en kroeg. Vir sakereisigers is daar ook konferensiegeriewe beskikbaar vir tot 70 afgevaardigdes. Wasgoeddienste is ook beskikbaar.

Die hotel het veilige parkeerplek vir jou motor en New National Lodge & Conference is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Die eiendom is ook net 10 tot 15 minute se ry vanaf Tygervallei Winkelsentrum, Bellville Gholfklub, Century City en ander besienswaardighede.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 12 resensies vir New National Hotel & Conference
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Voortrekkerweg 352, Parow-Oos, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink New National Hotel & Conference het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R910
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R910
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 69 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 352, Parow-Oos, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2da7c79355573f6160c422992765aef8734ce3eadec2ecc740739016558d56daa7c640cf93e30994e65aa607185c5642890b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 4 352 Voortrekker Road Parow East 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -33.903249472312 18.60326861924
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!