Nuweland Akkommodasie by Newlands Flatlet | LekkeSlaap
+17

Newlands Flatlet

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esme-weg 10a, Newlands, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Newlands Flatlet is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se eiendom. Dis in die lowerryke Nuweland, 'n voorstad van Kaapstad, geleë. Die eiendom is ideaal naby Nuweland Rugby- en Krieketstadions geleë.

Die eenheid is op die boonste verdieping en word van buite via trappe by 'n privaat ingang bereik. Die woonstelletjie het 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n stofie vir basiese selfsorg.

Ander geriewe sluit lugversorging, 'n verwarmer, TV met DStv en gratis WiFi in. Gratis sjampoe en seep word ook voorsien. Daar is parkeerplek vir 1 motor op die perseel.

Die eiendom is naby restaurante, kroeë, Claremont Virgin Active, Cavendish Square-winkelsentrum, Newlands Forest en ander besienswaardighede in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Newlands Flatlet
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Esme-weg 10a, Newlands, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Newlands Flatlet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esme-weg 10a, Newlands, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABjLAI101WFMPP4Z0NtKsxedD1JfEvKO3i1BfSbBr9O4P1TCTox?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 10a Esme Road Newlands 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.974293162225 18.462540820832
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za